<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Dink aan jou eie gesin en beantwoord die volgende vrae.
1. Watter werk doen jou pa in die huis?
2. Wat doen jou ma?
3. Wat doen jy?
4. Wat doen jou broers en susters?
Sondag: Uiteindelik ‘n ruskansie! Wat doen julle gesin op Sondae?
Pas die maats bymekaar. Kyk mooi. Wie dink jy behoort die werk te doen? Verbind die prentjies. Kleur dit netjies in.
Terwyl jy met jou pligte besig was, was jou gesinslede ook besig met hulle s’n. Dink jy hulle hou almal van hulle werk?
Leeruitkomstes(LUs) |
LEWENSORIËNTERING |
LU 2 |
SOSIALE ONTWIKKELING:Die leerder sal in staat wees om ‘n begrip van en verbintenis tot konstitusionele regte en verantwoordelikhede te demonstreer, en om ‘n begrip van uiteenlopende kulture en godsdienste te toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 kinders se regte en verantwoordelikhede kan bespreek;2.4 morele waardes van die verskillende kultuurgroepe in Suid-Afrika kan identifiseer. |
lu 3 |
PERSOONLIKE ONTWIKKELING :Die leerder kan verworwe lewensvaardighede gebruik om persoonlike potensiaal te bereik ten einde effektief te reageer op uitdagings in die lewe. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.4 gepaste gedrag in konfliksituasies toon; |
Maak ‘n lys van take wat kinders kan verrig.
Wys ook op kinderregte in die grondwet.
Laat leerders ‘n dagboek vir die week hou. Moedig hulle aan om verantwoordelikheid vir ‘n takie tuis te aanvaar, indien hulle nie reeds een het nie. Hulle moet hulle egter neerlê by kinders se grondwetlike regte.
Hou ‘n bespreking oor wat die bladsy oor pligte oplewer en sonder een probleem uit, byvoorbeeld:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 2' conversation and receive update notifications?