<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Teken jou gesin :
Dit is my gesin!
Ja | Nee | ||
Ek het een gesin. | |||
Ek het twee gesinne. |
Leeruitkomstes(LUs) |
lewensoriënteringLU 2 |
SOSIALE ONTWIKKELING:Die leerder kan begrip van en ‘n verbintenis tot konstitusionele regte en verantwoordelikhede toon, asook sensitiwiteit vir verskillende kulture en godsdienste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.3 verhoudings met gesins- en familielede en die uitgebreide familie kan verduidelik. |
GESKIEDENISLU 2 |
HISTORIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder kan historiese kennis en begrip toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 eie en ander mense se ervarings in die verlede en die hede kan bespreek; |
EBWLU 2 |
VOLHOUBARE GROEI EN ONTWIKKELINGDie leerder kan begrip van heropbou, volhoubare groei, en ontwikkeling toon en krities oor verwante prosesse nadink. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.2 spanwerkvaardighede toon wanneer take by die skool onderneem word. |
KUNS EN KULTUURLU 1 |
SKEPPING, INTERPRETASIE EN AANBIEDINGDie leerder kan werk skep, dit interpreteer en aanbied in elk van die verskillende kunsvorms – Dans, Drama, Musiek en Visuele Kunste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 ( drama ) – deelneem aan eenvoudige dialoog en aksiereekse wat gebaseer is op bekende ervarings in eie gesin of gemeenskap;1.9 ( visuele kunste ) – betrokke raak by skeppende kunsprosesse deur die sintuie en emosies te gebruik om ontwerpelemente te verken, met die klem op primêre kleure en lyn;1.10 ( visuele kunste ) – ontdek eenvoudige geometriese vorms soos lyne en vierkante. |
LU 2 |
REFLEKTERINGDie leerder kan krities en kreatief reflekteer op artistieke en kulturele prosesse, produkte en style in die verlede en die huidige kontekste. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.6 (visuele kunste) -verduidelik wat in eie kuns oorgedra word en wat die leerder dink in ander se kunswerke oorgedra word;2.7 (saamgesteld) – stories vertolk deur spel, fantasie en die verbeelding. |
LU 3 |
DEELNAME EN SAMEWERKING:Die leerder kan persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele en groepdeelname in Kuns- en Kultuuraktiwiteite demonstreer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.7 (saamgesteld) – besluite neem en keuses maak en instruksies in kunsaktiwiteite volg. |
Die familie/gesin
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede' conversation and receive update notifications?