<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
MUSIEK
Bandmasjien | CD-speler | Radio | DVD-speler | ||||
CD-writer | Televisie | Video’s | Internet |
Nou verbonde aan die vooruitgang op tegnologiese gebied is die massamedia! Die massamedia sluit in o.a. die televisie, radio, internet, musiekvideo’s ens. waardeur ‘n groot massa bereik kan word.
Die massamedia bepaal in ‘n groot mate waarna jy luister – nie noodwendig uit vrye keuse nie! Dink byvoorbeeld aan die musiek wat jy hoor by sportbyeenkomste, in winkels, banke, restaurante, lughawes en selfs oor die telefoon as ‘n spookstem vir jou vra om aan te hou of selfs aan te hang!
Aktiwiteit 1 (Individueel en groep)
Die doel van die advertensie? | |
Op watter teikengroep is dit gerig? (Jeug, volwassenes, studente, vrouens ens.) | |
Is die melodie maklik singbaar? | |
Is daar enige trefkrag in die ritme? | |
Pas die teks by die advertensie? | |
Is die musiek instrumentaal of vokaal? | |
Indien vokaal, is dit begeleid of onbegeleid (a capella)? | |
Watter instrumente word hoofsaaklik gebruik? | |
In watter styl is die musiek? (klassiek, rock, jazz, ens.) | |
Sou jy die timbre as lig of donker beskryf? | |
Is daar enige byklanke? Beskryf. | |
Voel jy die musiek is geskik vir die spesifieke advertensie? Motiveer jou antwoord. |
ASSESSERING
Die leerder is in staat om: | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
Nuwe kulturele idees te verken | |||||||
Stereotipes te heroorweeg |
LU 3.2 |
Aktiwiteit 2 (Individueel binne groepverband)
Wat is vandag populêr?
Skryf ‘n resensie vir die plaaslike of skoolkoerant oor ‘n “uitvoering” van jou geliefkoosde liedjie en/of kunstenaar(s).
Wees oorspronklik!
Die berig moet die volgende insluit:
Die eindproduk, tesame met ‘n gedeelte van die musiek, moet aan die res vandie klas voorgedra word.
AFLEIDINGS:
Die jeugkultuur ten opsigte van populêre musiek in my klas is:
Moontlike redes waarom hierdie tipe musiek die gewildste is:
ASSESSERING
Die leerder is in staat om: | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
Massamedia te omskryf | |||||||
Doelgerig en gedissiplineerd in ‘n groep te werk | |||||||
‘n Kreatiewe bydrae te lewer tot projek | |||||||
Kritiese evaluering van advertensie te gee | |||||||
Spesifieke elemente van musiek te evalueer | |||||||
Stil te luister na musiek | |||||||
Sensitiwiteit teenoor ander se musiekkeuses te toon |
LU 3.7 |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
deelname en samewerkingDie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
ALGEMEENtov 3.1-3.4 hieronder, die volgende toon: |
3.1 sensitiwiteit t.o.v. ander se musiekkeuses, kunsvoorkeure, ens; |
3.2 bereid is om nuwe kulturele idees te verken en stereotipes te heroorweeg; |
3.3 eie, groep en veranderende identiteite erken; |
3.4 die vermoë toon om eie bydraes in enige kunsvorm uit te druk. |
3.8
VISUELE KUNS
|
3.7
MUSIEK
|
3.6
DRAMA
|
3.5
DANS
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 9' conversation and receive update notifications?