Onthou jy nog hoe eksponente werk? Skryf neer wat “drie tot die mag sewe” beteken. Wat is die grondtal? Wat is die eksponent? Kan jy mooi verduidelik wat ’n mag is?
Hierdie deel het baie voorbeelde met getalle; gebruik jou sakrekenaar om hulle uit te werk sodat jy vertroue in die metodes kan ontwikkel.
1. DEFINISIE
2
3 = 2 × 2 × 2 en
a4 =
a ×
a ×
a ×
a en
b ×
b ×
b =
b3
ook
(
a+b )
3 = (
a +
b ) × (
a +
b ) × (
a +
b ) en
1.1 Skryf die volgende uitdrukkings in uitgebreide vorm:
4
3 (
p +2)
5a1 (0,5)
7b2 ×
b3
1.2 Skryf hierdie uitdrukkings as magte:
7 × 7 × 7 × 7
y ×
y ×
y ×
y ×
y –2 × –2 × –2 (
x +
y ) × (
x +
y ) ×
(x +
y ) × (
x +
y )
1.3 Antwoord sonder om dit uit te werk: Is (–7)
6 dieselfde as –7
6 ?
Gebruik nou ’n sakrekenaar en kyk of die twee waardes dieselfde is.
Vergelyk ook die volgende pare deur eers te raai wat die antwoord gaan wees, en dan met jou sakrekenaar te kyk hoe goed jy geskat het.
–5
2 en (–5)
2 –12
5 en (–12)
5 –1
3 en (–1)
3
Jy behoort nou ’n goeie idee te hê hoe hakies antwoorde beïnvloed – skryf dit neer sodat jy dit sal onthou en in die toekoms kan gebruik wanneer die probleme moeiliker word.
Ons som hierdie deel op in ’n definisie:
ar =
a ×
a ×
a ×
a × . . . (daar moet
ra ’s wees, en
r moet ’n natuurlike getal wees)
Van nou af moet jy die belangrikste magte begin memoriseer:
Die meeste eksponentsomme moet sonder ’n sakrekenaar gedoen word.
2 VERMENIGVULDIGING
Onthou jy nog dat
g3 ×
g8 =
g11 ? Kernwoorde:
vermenigvuldig ;
dieselfde grondtal
2.1 Vereenvoudig: (moenie uitgebreide vorm gebruik nie).
7
7 × 7
7 (–2)
4 × (–2)
13 ( ½ )
1 × ( ½ )
2 × ( ½ )
3 (
a+b )
a × (
a+b )
b
Ons vermenigvuldig magte met enerse grondtalle volgens hierdie reël:
ax ×
ay =
ax+yook
, bv.
3. DELING
is hoe dit werk. Kernwoorde:
deel ;
dieselfde grondtal
3.1 Probeer hierdie:
Die reël wat ons gebruik vir deling van magte is:
.
Ook
, bv.
4. VERHEFFING VAN ’n MAG TOT ’n MAG
bv.
=
=
.
4.1 Doen die volgende:
Die reël werk so:
ook
, bv.
5. DIE MAG VAN ’n PRODUK
So werk dit:
(2
a )
3 = (2
a ) × (2
a ) × (2
a ) = 2 ×
a × 2 ×
a × 2 ×
a = 2 × 2 × 2 ×
a ×
a ×
a = 8
a3
Dit word gewoonlik in twee stappe gedoen, nl.: (2
a )
3 = 2
3 ×
a3 = 8
a3
5.1 Doen self hierdie: (4
x )
2 (
ab )
6 (3 × 2)
4 ( ½
x )
2 (
a2b3 )
2
Dis duidelik dat die eksponent aan elke faktor in die hakies behoort.
Hier is die reël: (
ab )
x =
axbxook
bv.
en
6. DIE MAG VAN ’n BREUK
Dis baie dieselfde as die mag van ’n produk.
6.1 Doen hierdie, maar wees versigtig:
Weer behoort die eksponent aan beide die teller
en die noemer.
Die reël:
en
bv.
en
einde van KLASWERK
TUTORIAAL
Pas hierdie reëls saam toe om die volgende uitdrukkings te vereenvoudig — sonder ’n sakrekenaar.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
einde van TUTORIAAL
Nog ’n paar reëls
KLASWERK
1 Beskou hierdie geval:
Questions & Answers
A golfer on a fairway is 70 m away from the green, which sits below the level of the fairway by 20 m. If the golfer hits the ball at an angle of 40° with an initial speed of 20 m/s, how close to the green does she come?
A mouse of mass 200 g falls 100 m down a vertical mine shaft and lands at the bottom with a speed of 8.0 m/s. During its fall, how much work is done on the mouse by air resistance
Chemistry is a branch of science that deals with the study of matter,it composition,it structure and the changes it undergoes
Adjei
please, I'm a physics student and I need help in physics
Adjanou
chemistry could also be understood like the sexual attraction/repulsion of the male and female elements. the reaction varies depending on the energy differences of each given gender. + masculine -female.
Pedro
A ball is thrown straight up.it passes a 2.0m high window 7.50 m off the ground on it path up and takes 1.30 s to go past the window.what was the ball initial velocity
2. A sled plus passenger with total mass 50 kg is pulled 20 m across the snow (0.20) at constant velocity by a force directed 25° above the horizontal. Calculate (a) the work of the applied force, (b) the work of friction, and (c) the total work.
you have been hired as an espert witness in a court case involving an automobile accident. the accident involved car A of mass 1500kg which crashed into stationary car B of mass 1100kg. the driver of car A applied his brakes 15 m before he skidded and crashed into car B. after the collision, car A s
can someone explain to me, an ignorant high school student, why the trend of the graph doesn't follow the fact that the higher frequency a sound wave is, the more power it is, hence, making me think the phons output would follow this general trend?
Nevermind i just realied that the graph is the phons output for a person with normal hearing and not just the phons output of the sound waves power, I should read the entire thing next time
Joseph
Follow up question, does anyone know where I can find a graph that accuretly depicts the actual relative "power" output of sound over its frequency instead of just humans hearing
Joseph
"Generation of electrical energy from sound energy | IEEE Conference Publication | IEEE Xplore" ***ieeexplore.ieee.org/document/7150687?reload=true
A string is 3.00 m long with a mass of 5.00 g. The string is held taut with a tension of 500.00 N applied to the string. A pulse is sent down the string. How long does it take the pulse to travel the 3.00 m of the string?