<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en beroepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Integrasie van Temas:
LU 1.9.1 |
LU 1.9.1 |
LU 5.4 |
1. Hoeveel motors was daar? ________________________motors.
2. Hoeveel landrovers was daar?______________________ landrovers.
3. Was daar meer of minder motors as landrovers?
Daar was ________________ motors as landrovers.
4. Die ______________________________ was die minste.
5. Daar was ______________________________ meer vragmotors as bakkies.
6. Daar was ______________________________ minder taxi’s as motors.
7. Daar was ___________________________ vragmotors en bakkies altesame.
8. Daar was ______________________________ minder busse as bestelwaens.
9. Hoeveel motorfietse, kombi’s en taxi’s was daar altesame? _______________
LU 5.5 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;
1.9.1 optelling en aftrekking van getalle tot minstens 20;
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder teken prente en stel prentdiagramme (piktogramme) saam met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe of dié van ’n maat beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?