<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Willie se verjaarsdagpiekniek

Opvoeders afdeling

Memorandum

INLEIDING

Die avonture van die Wapse is nou verbonde aan die ondervindings van elke leerder in Graad 1, seuns sowel as dogters. Hulle word blootgestel aan ander omgewings - stedelik, platteland, en word bewus van hoe anders mense lewe, bv. in die bos, sonder krane en elektrisiteit.

Opvoeders moet onthou dat daar leerders in hul klas mag wees wat nie Graad R bygewoon het nie en dus sekere vaardighede, strategieë en konsepte van Graad R nie ontwikkel of aangeleer het nie. Die opvoeder het dus nodig om te verseker dat hierdie in Graad 1 aangeleer en ontwikkel word. (Sien Graad R-modules)

Luister en spraak is die belangrike fondamente waarop geletterdheid gebou word. Die mate waarvolgens leerders die praat van hul huistaal bemeester het, sal verskil en die opvoeder moet hiervan bewus wees.

Taalontwikkeling is ‘n proses wat geleidelik ontwikkel en elke leerder het die simpatieke ondersteuning van die opvoeder ter alle tye nodig.

In Graad 1 luister en lees die leerders stories en word hulle betrek by die leer van klanke en die skryf van die taal. Die klasomgewing moet ‘n plek wees wat die leerders sal aanmoedig om alle aspekte van die taal te leer.

TYDSKEDULE

Alle leerders behoort al agt modules te voltooi, plus-minus twee per kwartaal. Hulle moet toegelaat word om teen hulle eie spoed te werk.

Hier identifiseer Willie met die leerders. Hy vier sy verjaardag. Daar is wesenlike verskille en leerders bespreek hulle. So ook verskil mense van mekaar.

Daar is raaisels om te lees en speletjies om te speel.

Skrif , ,
en klanke , ,

Integrasie van temas

Sosiale geregtighede

  • Leerders bespreek verskillende kulture, leefwyses, taal ens. Hoe ander verjaardae vier. Leerders moet mense aanvaar ten spyte van verskille.
  • Lees die storie, Willie se verjaarsdag, aan die leerders voor. Vra oop vrae oor die storie om te toets hoe goed die leerders geluister en verstaan het.

LU 1.3

  • Die leerders klap die woorde:

verjaarsdag, altesaam, versier, linte, om uit te vind hoeveel dele (lettergrepe) daar is.

LU 6.1

  • Klanke: Die volgende klanke en hulle skrifpatrone word in die module behandel: r, h, k, l, o en a. Riglyne vir die aanleer van klanke word in module 1 verskaf. Vasleggingsaktiwiteite verskyn.
  • Begin om, oor ‘n tydperk, leerders te toets om te sien of hulle boodskappe korrek kan oordra. Dit kan gedoen word wanneer ‘n leerder ‘n mondelinge boodskap vir ‘n ander leerder, onderwyser of vir sy / haar ouers tuis moet oordra. Dit word weer in ‘n latere module geassesseer.

LU 1.5 LU 2.5

  • Gee aan leerders die geleentheid om oor hulle eie nuus te gesels. Bied terselfdertyd aan hulle die geleentheid om hulle emosies te ondersoek. (Hoe het dit jou laat voel? Was jy baie kwaad vir jou boetie?)

LU 2.1 LU 2.6

  • Leerders moet aangemoedig word om te lees. Sorg dat hulle geleentheid kry om prenteboeke met eenvoudige onderskrifte te lees. Dit kan eers klassikaal / in groepe gedoen word, waarna leerders dit ook individueel kan lees.

LU 3.6

Laat die leerders voorspel wat in elkeen van die briewe geskryf is wat Vollie, Grootoog en Makkie ontvang het.

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 1. OpenStax CNX. Sep 08, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11010/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 1' conversation and receive update notifications?

Ask