<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 1 065
1.2 2 466
1.3 28 745
1.4 50 271
1.5 373 097
1.6 462 563
12 54 24
42 30 18
36 6 48
1. Lees die volgende vrae aandagtig. Besluit dan watter bewerkings jy moet uitvoer om die antwoorde te vind. Gebruik jou sakrekenaar en skryf neer watter getal is:
1.1 598 meer as 467
1.2 2 346 minder as 4 812
1.3 5 098 meer as 23 647
1.4 46 138 minder as 96 409
1.5 123 516 meer as 249 581
1.6 435 091 minder as 897 654
12 | _______ | _______ |
_______ | 30 | 18 |
_______ | _______ | _______ |
Ek kan in honderde vorentoe en terug tel. (LU 1.9) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan in duisende vorentoe en terug tel. (LU 1.9) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan in tienduisende vorentoe en terug tel. (LU 1.9) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan getalrye voltooi deur na die patrone te kyk. (LU 2.1) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan getalle in uitgebreide notasie skryf. (LU 1.10) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan honderdduisende van ’n getallelyn af lees. (LU 1.4 en LU 1.10) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan verwantskapstekens (<;>; =) korrek invul. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.2: optel en aftrek van heelgetalle;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen, insluitend:
1.10.1: optelling, aftrekking en vermenigvuldiging in kolomme.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?