<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Memorandum

AKTIWITEIT 1

Veelvoude; getalpatrone; vloeidiagramme

  1. Veelvoude van 6
  • Mondeling
  • Ontbrekende veelvoude van 6
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
x 6 36 42 48 54 72
  • Mondeling
  • Eie antwoorde, bv. Hulle is almal ewe getalle; Hulle is ook veelvoude van 3; sommige is veelvoude van 9; sommige is veelvoude van 12; Daar is geen priem-getalle nie.
  • Vloeidiagram: Die uitvoergetalle is: 12; 18; 24; 30; 36; 42; 48; 54; 60
  • Gebruik die sakrekanaar om in 6’e te tel: druk die sleutel vir "clear", dan 6 + = = = of 6 + + = = =
  • 6; 12; 18; 24; 30; 36; 42; 48; 54; 60; 66; 72; 78; 84; 90; 96; 102
  • "clear"; 102 - 6 = = = of "clear"; 6 - - 102 = = =

2. Veelvoude van 7

2.1 Vloeidiagram – uitvoergetalle: 14; 21; 28; 35; 42; 49; 56; 63; 70

  • Ontbrekende veelvoude van 7
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
x 7 28 35 42 49 56 63 84

  • Ja
  • Eie idees

2.3 105; 98; 91; 84; 77; 70; 63; 56; 49; 42; 35; 28; 21; 14; 7; 0

2.4 Ontbrekende veelvoude van 6 en van 7

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
x 6 30 36 42 48 54 60 66 72
x 7 35 42 49 56 63 70 77 84

2.5 Die verskil tussen die veelvoude van 6 en van 7: 1; 2; 3; …

d.w.s. 1 x 6 = 6 1 x 7 = 7 die verskil tussen die antwoorde is 1;

2 x 6 = 12 2 x 7 = 14 die verskil tussen die antwoorde is 2;

3 x 6 = 18 3 x 7 = 21 die verskil tussen die antwoorde is 3 ens.

Ontbrekende getalle:

1,5,9,2,6,10,3, 7,11,4, 8,12

  • Vloeidiagram: ontbrekende uitvoergetalle: 16; 24; 32; 40; 48; 56; 64; 72; 80

3.3 Ontbrekende veelvoude van 8:

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
x 8 24 32 40 48 56 64 72 96

3.4 Mondeling

3.5 Mondeling

4. Veelvoude van 9

4.1 Vloeidiagram: ontbrekende uitvoergetalle: 18; 27; 36; 45; 54; 63; 72; 81; 90

  • Ontbrekende veelvoude van 9
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
x 9 36 45 54 63 72 81 108
  • Mondeling

Toets jou vaardighede

1. (a) 28, 48, 72, 16

(b) 72, 21, 7, 54

(c) 42, 56, 30, 56

(d) 10, 27, 63, 25

(e) 100, 16, 81, 24

(f) 18, 40, 0, 72

(g) 8, 40, 21, 70

(h) 30, 36, 64, 24

(j) 16, 0, 36, 35

(k) 45, 32, 35, 28

2. Eie

AKTIWITEIT 2

1. Vloeidiagram – veelvoude van 8, deurmekaar

Ontbrekende uitvoergetalle: 16; 72; 32; 48; 64; 56; 40; 24; 80

2. Eie

3. Eie

4. Eie metodes vir oplossing vir vermenigvuldiging van enkelsyfer x enkelsyfer.

Toets jou vaardighede

1. Vloeidiagram – Ontbrekende uitvoergetalle: 50; 57; 64; 71; 78; 85

2. Vloeidiagram – Ontbrekende uitvoergetalle: 6; 7; 8;___ 11

– Ontbrekende uitvoergetalle: …; 86; 95

3. Vloeidiagram – Ontbrekende uitvoergetalle:___; 8

– Ontbrekende uitvoergetalle: 28; 40; 46;___; 58; 76

4. Vloeidiagram – Ontbrekende uitvoergetalle:___; 6; 7

  • Ontbrekende uitvoergetalle: 240; 300;___; 480; 540

5. Vloeidiagram – Ontbrekende uitvoergetalle:___; 6; 7

Ontbrekende uitvoergetalle: 240; 300;___; 480; 540

6. x 60 ≈ x 6 x 10

7. Ontbrekende getalle

(a) 120

(b) 490

(c) 150

(d) 630

(e) 240

(f) 800

(g) 3 600

(h) 4 000

(j) 420

(k) 4 500

AKTIWITEIT 3 – skattings en berekeninge

1.1 126; 7 x 20 = 140 of 10 x 18 = 180

1.2 144; 20 x 6 = 120 of 24 x 10 = 240 of 20 x 10 = 200

1.3 1 944; 40 x 50 = 2 000

2. Woordsomme

2.1 6 Smarties

2.2 7 voertuie

2.3 17 bakkies en 4 appels bly oor

3. Berekeninge en kontrolering

3.1 2 000 kg 2 000 + 500

3.2 20 sakke 25 x 20 = 500

3.3 715 km afronding: 60 x 10 = 600 (verskillende maniere om te kontroleer)

3.4 605 km afronding: 60 x 10 = 600

3.5 307 km 899 km + 307 km = 762 km + 444 km

3.6 17 rondawels 17 x 8 = 80 + 56 = 136

3.7 R39 39 x 7 = 210 + 63 = 273

3.8 I – I – I – I – I – I 51m

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11100/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask