<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
OPDRAG 1:
Teken ‘n ortografiese aansig van jou voltooide houertjie.
LU/AS 1.12 | ||||
Wat is ‘n ortografiese tekening?
Dit is ‘n metode om ‘n voorwerp korrek vanuit verskillende aansigte te teken. Elke aansig word geteken asof dit ‘n plat vlak is. Gewoonlik word ‘n figuur vanuit drie aansigte geteken, nl. die vooraansig, die sy-aansig en die oorhoofse of bo-aansig.
a) Hier onder volg ’n aantal 3D-figure. Langs hulle is telkens drie vorms. Dit is hoe die figuur van voor, van die kant en van bo sal lyk. Skryf onder elke 2D-vorm of dit die beeld van voor, van die sy of van bo is.
b) Kom ons oefen eers om ‘n ortografiese tekening te maak.
Onthou:
OPDRAG 2:
Probeer om rofweg ‘n skuinsaansigtekening van jou houertjie op geruite papier te maak. Dui die afmetings (lengte, breedte en hoogte) aan.
LU/AS 1.12 | ||||
Probeer om die houertjie ortografies vanuit die aansigte voor te stel (geruite papier).
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen : |
Kommunikeer: |
1.12 maak gepaste sketse (bv. tweedimensionele sketse van idees met byskrifte, uitgebreide tekeninge van finale oplossing en tekeninge met afmetings) om verskillende inligting gepas en doeltreffend te kommunikeer. |
Opdrag 1
(a) 1 voor sy bo
(a) 2 bo sy voor (kan omruil)
(a) 3 voor bo sy
(a) 4 bo sy voor (skets moet skuins lê)
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 6' conversation and receive update notifications?