<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Rigting
Daar is vier hoofrigtings, maar tussen dié vier hoofrigtings is daar sekondêre en tersiêre rigtings. Maak seker dat jy daarmee vertroud is en bestudeer die meegaande figuur.
Hoofrigtings
Sekondêre rigtings
Tersiêre rigtings
2 . Kontoerlyne
Wat is ‘n kontoerlyn?
Kenmerke van kontoerlyne
Aktiwiteit 1.6 | Om die simbole op ‘n topografiese kaart te verstaan |
LU 1.4 | ||||
1. Beantwoord nou die volgende vrae:
a) Hoeveel stasies en sylyne word aangedui?
b) Word hierdie dorp deur ‘n enkel- of dubbelspoor bedien?
c) Noem die naam van die rivier wat deur die dorp loop.
d) Noem die naam van die rivier wat in die Ceresdam vloei.
e) Hoeveel afsonderlike woongebiede word aangetoon?
f) Hoe hoog is die hoogste piek in die Witsenberg?
g) Bepaal die afstand tussen die polisiestasie en die sylyn (stasietjie) Skoonvlei.
h) Verduidelik hoekom die kontoere in die omgewing van die Aartappelrivier (noord van die dorp) ver van mekaar is, terwyl dit suidwes van Ceres weer baie naby aan mekaar geleë is.
Hierdie topografiese kaarte word nie in atlasse gevind nie. Jy kan dit bestel vanaf die Staatsdrukker in Pretoria, waar dit deur kartograwe geteken word vanaf vertikale lugfoto’s en ortofotokaarte.
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEKDie leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.1 ‘n verskeidenheid aardrykskundige en omgewingsbronne relevant vir ‘n ondersoek identifiseer [vind bronne]; |
1.2 inligting relevant vir die ondersoek uit eenvoudige grafieke, kaarte en statistiese bronne organiseer en interpreteer [werk met bronne]; |
1.3 afstande op aardbolle, atlasse en kaarte meet deur lynskale te gebruik [werk met bronne]; |
1.4 plaaslike kaarte en/of ortofotokaarte gebruik om ligging te bepaal en die vraagstuk en die konteks daarvan te ondersoek (vergelyk met veldwaarnemings) [werk met bronne]; |
Aktiwiteit 1:
1.
a) 4
b) Enkelspoor
c) Dwarsrivier
d) Koekedourivier
e) Hoofdorp, tweede direk oos van hoofdorp, derde noordoos van hoofdorp Nduli.
f) Slab Peak 1 392 m
g) 6,2 cm × 50 000 = 310 000 cm ÷ 10 000 = 3,1 km
h) Aartappelrivieromgewing is geleë in die breë plat riviervallei, waar kontoere ver van mekaar geleë is om ‘n plat helling voor te stel. Die suidweste is ‘n hoër, bergagtige area wat steil berghellings het. Die kontoere is dus naby aan mekaar geleë.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 7' conversation and receive update notifications?