<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Wanneer jy voor ʼn spieël staan, is die afstand tussen jou en die spieël gelyk aan die afstand tussen jou refleksie en die spieël.( )
Ons kan dieselfde idee toepas op ʼn punt wat reflekteer word in die -as, die -as en die lyn .
Wanneer ʼn punt reflekteer word in die -as, moet die refleksie dieselfde afstand onder die -as wees as wat die punt bo die -as is en vice-versa, asof dit ʼn spieelbeeld is.
Bepaal die koördinate van die refleksie van punt P in die -as. Die koördinate van P is (5;10).
Ons het die koördinate (5;10) van punt P en moet die koördinate van die refleksie van die punt in die -as kry.
Die punt P is bo die -as, daarom sal sy refleksie dieselfde afstand onder die -as wees. Daarom is =-10.
Vir ʼn refleksie in die -as, bly die -koördinaat onveranderd. Daarom is =5.
Die koördinate van die gereflekteerde punt is (5;-10).
As ʼn punt reflekteer word in die -as, moet die refleksie dieselfde afstand links en regs van die -as wees.
Bepaal die koördinate van die refleksie van punt Q (15;5) in die -as.
Ons het punt Q (15;5) en moet die koördinate van die refleksie daarvan in die -as kry.
Die punt Q regs van die -as, daarom sal sy refleksie dieselfde afstand links van die -as wees as wat dit regs van die -as is. Daarom is =-15.
Vir ʼn refleksie in die -as, bly die koördinaat onveranderd. Daarom is =5.
Die koördinate van die gereflekteerde punt is (-15;5).
Die laaste tipe refleksie wat ons gaan behandel, is refleksie in die lyn .
Bestudeer die gegewe inligting en voltooi die volgende tabel:
Punt | Refleksie | |
A | (2;1) | (1;2) |
B | (- ;-2) | (-2;-1 ) |
C | (-1;1) | |
D | (2;-3) |
Wat kan jy aflei omtrent die koördinate van die punte wat reflekteer word in die lyn ?
Die - en - koördinate van punte wat in die lyn reflekteer word, ruil net om. Dit beteken dat die -koördinaat van die oorspronklike punt, die -koördinaat van die nuwe punt word. Soortgelyk word die -koördinaat van die oorspronklike punt, die -koördinaat van die nuwe punt word.
Bepaal die koördinate van die refleksie van punt R (-5;5) in die lyn .
Ons het punt R (-5;5) en moet die refleksie daarvan in die lyn bepaal.
Die -koördinaat van die gereflekteerde punt is die -koördinaat van die oorspronklike punt. Daarom is =5.
Die -koördinaat van die gereflekteerde punt is die -koördinaat van die oorspronklike punt. Daarom is =-5.
Die koördinate van die reflekteerde punt is (5;-5).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?