<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
- Speel saam met ‘n maat, dan is daar twee stelle kaartjies.
- Plaas die kaartjies onderstebo op jou tafel.
- Elkeen dop ‘n kaartjie om en lees dit.
- Sodra jy ‘n woord lees en weet waar die maat lê, mag jy die maatjies neem.
- Die een met die meeste kaarte wen.
- Speel snap. Wanneer daar ‘n “snap” is, neem elke leerder een kaartjie en plaas dit in sy eie houer.
ou | ie | eu |
- .......................................................................................................................................

LU 3.3.3 | LU 3.5.3 |
Hulle was baie lief vir Moeder Aarde en haar dogter. | Moeder Aarde leer hulle ploeg, plant en oes. |
Persephone pluk die mooi wit blom. | Uit die gat kom swart perde en Hades! |
Persephone huil en huil. | Alles op die aarde gaan dood. Almal mis vir Persephone! |
Apollo weet waar sy is. | Persephone eet ses pitte. |
Almal vier fees. Hulle is so bly. | Moeder Aarde bedek alles met ‘n sagte wit kombers. |
LU 5.6.2 |
- Die plante word bruin en vaal in die ...................................................................
- Die bloeisels kom in die .............................................................................. uit.
- Daar is vrugte en blomme in die .........................................................................
- Alles lê toe onder ‘n wit kombers in die .............................................................
So speel ons:
- Elke maat het ‘n knoop.
- Gebruik ‘n dobbelsteen. Lees elke woord en maak ‘n sin daarmee. Beweeg slegs aan vir elke woord wat jy ken.
- Die wenner is die een wat eerste by die beker kom.
- ..............................................................................sal sy ‘n mooi wit blom pluk.
- Die plante sal ................................................................. winter weer vaal wees.
- .................................................................................... sal Ma weer vrugte koop.
volgende | môre | oormôre |
LU 3.3.1 | LU 3.3.2 | LU 3.5.3 |
- Bring ‘n koerant skool toe.
- Omkring al die hoofletters in rooi.
- Omkring al die punte in groen.
..........................................................................................................................................

LU 4.7 |
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om tekste te lees en te ondersoek vir inligting en genot, en krities te reageer op die estetiese, kulturele en emosionele waardes daarvan.
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde herken en skep;
3.3.2 gebruik woordherkennings en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leiddrade en voorspellings om teks te verstaan;
3.3.3 lees met toenemende spoed en vlotheid;
Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.5.3 herken vokaalklanke wat uit twee letters bestaan, soos in “moet”, “deur”, en diftonge, soos “ou”, “ei”, “ui”;
Leeruitkomste 4: SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofletters en punktuasie: komas, punte, vraagtekens en uitroeptekens gebruik;
Leeruitkomste 5: DINK EN REDENEER : Die leerder is in staat om deur middel van taalgebruik te dink en te redeneer, en u toegang tot inligting te verkry, dit te verwerk en te gebruik sodat leer kan plaasvind.
Assesseringstandaard 5.6: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting van een vorm na ‘n ander oordra;
5.6.2 gebruik inligting uit ‘n visuele of geskrewe teks om ‘n tabel, staafgrafiek of kopkaart te maak of byskrifte by ‘n diagram te skryf.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 3' conversation and receive update notifications?