<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Die leerders moet uiteindelik kan:
1. probleme identifiseer en oplos, en ook besluite neem deur kritiese en kreatiewe denke;
2. doeltreffend saam met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap werk;
3. hulself en hul aktiwiteite verantwoordelik en doeltreffend bestuur;
4. inligting versamel, ontleed, organiseer en krities evalueer;
5. doeltreffend kommunikeer deur middel van visuele, simboliese en/of taalvaardighede in verskillende vorme;
6. wetenskap en tegnologie doeltreffend en krities gebruik deur verantwoordelikheid teenoor die omgewing en die gesondheid van ander te toon;
7. begryp dat die wêreld ‘n stel verwante stelsels is waarin probleme nie in isolasie opgelos word nie;
8. na te dink oor en ondersoek te doen na ‘n verskeidenheid strategieë om doeltreffender te leer;
9. as verantwoordelike burgers aan die lewe van die plaaslike, nasionale en wêreldgemeenskap deel te neem;
10. in verskeie sosiale kontekste kultureel en esteties sensitief te wees;
11. opvoedings- en lberoepsmoontlikhede ondersoek; en
12. entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.
Mamma skink 4 koppies melk van 1 liter.
Sy skink 3 glase melk van 1 liter.
LU 4.7 |
Mamma bak botterbroodjies vir ontbyt.
Sy sit 5 botterbroodjies in ‘n pan.
pan/panne | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
botterbroodjies | 5 | 10 |
____ panne
____ botterbroodjies
6 ____
20 ____
8 ____
5 ____
7 ____
4 ____
9 ____
10 ____
30 ____
LU 1.8 | LU 1.9 | LU 1.10 |
Ek skat dit sal omtrent __________ lank wees.
Ek het die lengte van my tafel gemeet. Dit is __________.
Ek skat dit sal omtrent __________ wees.
Ek het die wydte van my boek gemeet. Dit is __________.
LU 4.6 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los:
Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);
1.10.4 getallelyne;
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in 'n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate skat, meet, vergelyk en orden;
Assesseringstandaard 4.7: Dit is duidelik wanneer die leerder werk met standaardeenhede.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?