Wanneer 'n voorwerp rondom 'n vaste punt beweeg word, gebruik ons die term
rotasie om die punt. Wat gebeur met die koördinate van 'n punt wanneer daardie voorwerp om 'n punt van
of
om die oorsprong roteer word?
Ondersoek: roteer 'n punt deur die oorsprong deur
Voltooi die tabel deur die koördinate van die punte wat in die figuur vertoon word, in te vul.
Punt
-koördinaat
-koördinaat
A
B
C
D
E
F
G
H
Wat let jy op van die
-koördinate? Wat let jy op van die
-koördinate?
Wat sal gebeur met die koördinate van punt A as dit na die posisie van punt C roteer word? Wat sal gebeur as die koördinate van punt B roteer word tot die posisie van D?
Ondersoek: rotasie deur die oorsprong deur
Voltooi die tabel deur die koördinate wat in die figuur vertoon word, in te vul.
Punt
-koördinaat
-koördinaat
A
B
C
D
E
F
G
H
Wat let jy op van die
-koördinate? Wat let jy op van die
-koördinate?
Wat sal gebeur met die koördinate van punt A as dit na die posisie van punt E roteer word? Wat sal gebeur met die koördinate van punt F as dit na die posisie van punt B roteer word?
Die volgende gevolgtrekkings kan vanuit die vorige aktiwiteite gemaak word:
90
kloksgewyse rotasie:
Die beeld van 'n punt P
wat kloksgewys geroteer is deur 90
om die oorsprong is P'
.
Ons druk die rotasie uit as
.
90
antikloksgewyse rotasie:
Die beeld van 'n punt P
wat antikloksgewys geroteer is deur 90
om die oorsprong is P'
.
Ons druk die rotasie uit as
.
180
rotasie:
Die beeld van 'n punt P
wat geroteer word deur 180
om die oorsprong is P'
.
Ons druk die rotasie uit as
.
Rotasie
Doen die volgende vir elke rotasie om die oorsprong:
(i) Skryf die toepaslike reël neer.(ii) Teken 'n diagram wat die rigting van die rotasie aandui.
OA word geroteer na OA
met A(4;2) en A
(-2;4)
OB word geroteer na OB
met B(-2;5) en B
(5;2)
OC word geroteer na OC
met C(-1;-4) en C
(1;4)
Kopieer
XYZ op grafiekpapier. Die koördinate word op die figuur aangedui.
Roteer
XYZ antikloksgewys deur 'n hoek van 90
om die oorsprong om die volgende te kry
X
Y
Z
. Dui die koördinate van X
, Y
en Z
aan.
Roteer
XYZ deur 180
om die oorsprong om die volgende te kry
X
Y
Z
. Dui die koördinate van X
, Y
en Z
aan.
Vergroting van 'n veelhoek
Wanneer 'n voorwerp groter word, noem ons die resultaat 'n
vergroting van die oorspronklike voorwerp. Wat gebeur met die koördinate van 'n veelhoek wat vergroot is met 'n faktor
?
Ondersoek: vergroting van 'n veelhoek 1
Voltooi die tabel deur die koördinate van die punte wat in die figuur aangedui is, in te vul. Aanvaar dat elke klein vierkant op die grafiekpapier 1 eenheid voorstel.
Punt
-koördinaat
-koördinaat
A
B
C
D
E
F
G
H
Wat let jy op van die
-koördinate
? Wat let jy op van die
-koördinate
? Wat sal gebeur met die koördinate van punt A as die vierkant ABCD vergroot sal word met die faktor 2?
Ondersoek: vergroting van 'n veelhoek 2
In die figuur is die vierhoek HIJK vergroot met die faktor van 2 deur die oorsprong om
H'I'J'K' te vorm. Voltooi die volgende tabel deur gebruik te maak van die inligting wat in die figuur gegee word.
Koördinate
Koördinate'
Lengte
Lengte'
H = (;)
H' = (;)
OH =
OH' =
I = (;)
I' = (;)
OI =
OI' =
J = (;)
J' = (;)
OJ =
OJ' =
K = (;)
K' + (;)
OK =
OK' =
Watter gevolgtrekkings kan jy nou maak omtrent die volgende:
die koördinate
die lengtes wanneer daar vergroot word met die faktor van 2?
Die volgende gevolgtrekkings kan gemaak word:
Laat die hoekpunte van 'n driehoek die volgende koördinate hê S
, T
, U
.
S'T'U' is 'n vergroting deur die oorsprong van
STU met 'n faktor van
(
).
STU is 'n vermindering van
S'T'U' met 'n faktor van
.
S'T'U' kan andersins ook gesien word as 'n vermindering deur die oorsprong van
STU met die faktor van
. (Let op dat 'n vermindering met
dieselfde is as 'n vergroting van
).
Die hoekpunte van
S'T'U' is S'
, T'
, U'
.
Die afstande van die oorsprong is OS' =
OS, OT' =
OT en OU' =
OU.
Transformasies
Kopieër veelhoek STUV op grafiekpapier en beantwoord die volgende vrae.
Wat is die koördinate van veelhoek STUV?
Vergroot die veelhoek deur die oorsprong met 'n konstante faktor van
. Teken hierdie op dieselfde assestelsel op jou grafiekpapier. Benoem dit S'T'U'V'.
Wat is die koördinate van die hoekpunte S'T'U'V'?
ABC is 'n vergroting van
A'B'C' met 'n konstante faktor van
deur die oorsprong.
Wat is koördinate van die hoekpunte van
ABC en
A'B'C'?
Bereken, met redes, die waarde van
.
As die oppervlakte
ABC
keer die oppervlakte van
A'B'C', wat is
?
Wat is die koördinate van die hoekpunte van die veelhoek MNPQ?
Vergroot die veelhoek deur die oorsprong deur gebruik te maak van die konstante faktor van
sodat jy veelhoek M'N'P'Q' kry. Teken hierdie op dieselfde assestelsel.
Wat is die koördinate van die nuwe hoekpunte?
Teken nou M”N”P”Q” wat 'n antikloksgewyse rotasie van MNPQ deur 90
deur die oorsprong is.
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills