<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Kyk goed na die volgende probleme en verduidelik aan ‘n maat hoe jy te werk sal gaan om die antwoorde te bereken.
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
Bereken dan die antwoorde.
2. Kontroleer jou antwoorde saam met jou maat.
1. Ons kan breuke ook soms deur ‘n sirkelgrafiek voorstel. ’n Opname van ‘n Graad 5-klas se buitemuurse bedrywighede is gemaak en die resultate d.m.v. ‘n sirkelgrafiek voorgestel. Kyk of jy dit kan “lees” en voltooi dan die tabel.
Bedrywigheid | Netbal | Tennis | Rugby | Koor | Skaak | Swem |
Breuk | ........... | ........... | ........... | ........... | ........... | ........... |
2. Dit is belangrik dat ons die sirkelgrafiek en tabel moet kan interpreteer, anders kan ons nie sinvolle afleidings daaruit maak en probleme oplos nie. Werk saam met ’n maat deur die volgende probleem en kyk op hoeveel verskillende maniere ‘n mens dit kan oplos.
As daar 50 leerders in die klas is, hoeveel leerders speel netbal?
2.1 Die vraag is van 50.
van 50 = 5
van 50 sal dus 15 wees
2.2 Ek moet van 50 bereken. Ek kry eers deur die 50 deur 10 te deel.
50 ÷ 10 = 5
As een tiende 5 is, sal 3 tiendes 3 × 5 wees. Daar is dus 15 leerders wat netbal speel.
2.3 Dogters = van 50
Dus: = (50 ÷ 10) × 3
= 5 × 3
= 15
2.4 van 50 = 3 × van 50
= 3 × 5
= 15
3. Wat, sou julle sê, is die “reël” vir hierdie “van”-somme?
4. Watter een van die bogenoemde metodes verkies jy?
Hoekom?
5. Kyk weer na die metode by 2.1 en 2.2. Wat merk jy op?
6. Kan jy sê hoeveel leerders in ons voorbeeld by Akt. 1.17 deelneem aan:
rugby? _______ swem? ________
7 Bereken nou:
7.1 van 36
7.2 van 32
7.3 van 350
7.4 van 224
ONTHOU JY NOG?
1 000 m. = 1 liter
1 000 liter = 1 kℓ
1 000 g = 1 kg
1 000 kg = 1 t
1 000 mm = 1 m
1 000 m = 1 km
1. Kom ons kyk of jy nou die kennis wat jy tot dusver opgedoen het, suksesvol kan toepas. Werk op jou eie en bereken:
1.1 5 leerders deel 1 liter koeldrank. Hoeveel ml koeldrank kry elkeen?
1.2 Zane woon 2 km van die skool af. Hy het reeds van die afstand afgelê. Hoe ver het Zane al gestap? (gee jou antwoord in meter)
1.3 Die massa van ’n pak meel is 1 kg. Ma benodig daarvan vir ’n koek. Wat is die massa van die meel wat sy gaan gebruik?
1.4 Joy koop 3 m materiaal, maar gebruik net daarvan vir ’n rokkie.
Watter breuk van die materiaal is nog oor?
Hoeveel materiaal is nog oor?
1. Die volgende is ‘n aktiwiteit vir jou portefeulje.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?