<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Volg die volgende metode en kyk hoe vinnig leer jy.
Sien die vetgedrukte woorde (almal eindig op -like) in jou geestesoog op ‘n wit agtergrond (maak jou oë toe).
Die letters van die woorde word groter totdat hulle die hele “wit bladsy” vul.
Sien nog steeds die woorde en skryf hul in die lug met jou oë toe.
(a) Skryf hulle nou hieronder neer, maar verdeel hulle in lettergroepe. (Die eerste een word vir jou gedoen.)
skeidsregter ‘n rooi kaart uitgehaal.
beker gewen het. (Let wel: weer eens
en weereens is albei korrek.)
Vrouespan Menige Rubberbootman se Tier
( Die Burger , 2 Januarie 2002)
Hulle _____________ (i) wel laaste in hul klas geëindig, maar die eerste
vrouespan wat aan die moordende Trans-Agulhas-wedvaart deelgeneem
_____________ (ii),________ (iii) tientalle manspanne uitgestof deur
die wedren te voltooi. ‘n Moeë maar tevrede Sandra Minnaar (31) en Ina
van Zyl (41) van die span Women Wildcat _________ (iv) gisteroggend
met hul semi-vasterompboot by die strand uitgejaag.
“Toe hulle hoor ons ________ (v) deelneem, _______ vi) die mans
gelag en gesê ons __________ (vii) dit nooit maak nie” ________ (viii)
Minnaar vertel. Minnaar _________ .(ix) die eienaar van ‘n
boothandelsaak op Hermanus en Van Zyl ‘n boekhouer op die dorp. Die
watersportgogga _______ .(x) hulle eers sowat ‘n jaar gelede gebyt.
“_________ (xi) hulle dit weer doen? “As ons ‘n goeie borg
_________ (xii), is ons beslis terug,” ________ (xiii) die twee.
In bostaande berig tref ons al drie tye van die werkwoord (ww.) aan. Vanaf (i) tot (iv) het julle die woordjie het ingevul. Het is ‘n hulpwerkwoord van tyd wat saam met die vetgedrukte werkwoorde, bv. geëindig, uitgestof en uitgejaag, help om die verlede tyd aan te dui. Let wel dat woorde wat met be- , ge- , her- , er- ont- en ver- begin, nooit ‘n ge- in die verlede tyd kry nie. ‘n Mens sê tog nie hulle het gebegin nie. By (vii) help die hulpww. sal saam met die ww. maak weer om die toekomende tyd uit te druk. By (xiii) sê die werkwoord sê weer dat ons met die teenwoordige tyd te make het.
program begin.
Nieu- Seeland maklik tussen die skare herken .
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?