<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Beskryf, na aanleiding van die prentjies, hoe lopende water in ‘n huis die mens se lewe makliker maak.
Gemiddelde telling:
LU 3
WETENSKAP, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWING Leerders is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.1 wetenskap en tegnologie in die konteks van geskiedenis en inheemse kennis verstaan;
3.2 die impak van wetenskap en tegnologie verstaan;
3.3 vooroordeel in wetenskap en tegnologie herken.

Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?