<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
VOORKENNIS
Voorbeelde van prosessering
Bestanddele gebruik | Prosessering | Nuwe produk |
suikermielies, room, melk, geurmiddels | voeg in, prut, roer | sop |
eiers, melk, geurmiddels, botter | smelt, klits, voeg by, gooi in | ‘n omelette |
eiers, suiker, botter, melk, meel, kakao, sout, bakpoeier, geurmiddels | klits, voeg by, smelt, vou in, voeg by, meng, gooi in, bak, keer uit | ‘n sjokolade laagkoek |
Bestanddele gebruik | Prosessering | Nuwe produk |
Verwysingsbron:
LU/AS 2.2 |
Bron geraadpleeg: ...........................
Kan jy aan nog prosesse dink? Skryf soveel moontlik neer:
LU/AS 1.3 |
D. By voorbereiding van voedsel noem ons die materiale wat ons gebruik die bestanddele . Laasgenoemde kan plantaardig (van plante afkomstig) of dierlik (van diere afkomstig) wees. Gaan huis toe en maak jou ma se koskas en yskas oop. Voltooi die volgende tabel deur ten minste vyf voorbeelde van elk neer te skryf .
PLANTAARDIGE BESTANDDELE | DIERLIKE BESTANDDELE |
Bv. Meelblom | Melk |
E. Dit is nodig om hierdie bestanddele in die mees geskikte verpakking te bewaar sodat die voedselsoorte so lank as moontlik hul voedingswaarde sal behou, en nie uitdroog, klam raak of begin sleg ruik nie .
LU/AS 1.2 |
Verbind elke voedselsoort met sy geskikste verpakking om voorafgaande te waarborg.
VOEDSELSOORT | VERPAKKING | |
Bv. Eiers | Plastieksak | |
|
Blikkie | |
|
Polistireenhouer | |
|
Lugdigte houer | |
|
Plastiekbottel | |
|
Kartondosie | |
|
Plastiekbakkie | |
|
n Papiersak | |
|
‘n Plat Kartonboks | |
|
‘n Blikkie |
LU/AS 2.2 |
F. MEETEENHEDE VIR BESTANDDELE
Opdrag
In watter eenheid sal jy die volgende bestanddele afmeet en watter apparaat gaan jy gebruik? Omkring die korrekte woord.
BESTANDDEEL | EENHEID | APPARAAT |
|
mℓ, g | meetbeker/skaal |
|
mℓ, g | meetbeker/skaal |
|
mℓ, g | meetbeker/skaal |
|
mℓ, g | meetbeker/skaal |
|
mℓ, g | meetbeker/skaal |
Gevolgtrekking
Vloeistowwe word gewoonlik afgemeet met ‘n maatbeker wat ‘n inhoudsmaat het. Vaste stowwe word geweeg op ‘n skaal om die korrekte massa te bepaal. Moderne resepteboeke dui deesdae al die bestanddele in ‘n inhoudsmaat aan, aangesien dit gouer is om met meetbekers en lepels af te meet as om elke bestanddeel apart op ‘n skaal te weeg.
[LU/AS 3.2]
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen : |
Ondersoek: |
1.2 vind uit oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en identifiseer en vergelyk die ontwerpaspekte daarvan (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk; waarvan dit gemaak is, hoe dit werk, of dit die omgewing sal affekteer); |
1.3 voer, waar gepas, ‘n wetenskaplike ondersoek uit oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik; |
Ontwerp: |
1.4 skryf of kommunikeer ‘n ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van ‘n produk met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid en stel die tegnologiese doel van die oplossing duidelik; |
1.5 stel minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voor wat duidelik met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, veiligheid, omgewingsimpak, voorkoms) skakel, en teken dit aan; |
Maak: |
1.7 ontwikkel planne met besonderhede oor die stappe om dinge te maak, insluitend tekeninge of sketse wat help om die planne duidelik te stel; |
1.8 kies en gebruik gepaste gereedskap en materiaal om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond; |
1.9 werk doeltreffend en veilig; |
Evalueer: |
1.10 evalueer die produk volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, omgewingsimpak, veiligheid, voorkoms), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig; |
1.11 evalueer die aksieplan wat gevolg is en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig; |
Kommunikeer: |
1.12 maak gepaste sketse (bv. tweedimensionele sketse van idees met byskrifte, uitgebreide tekeninge van finale oplossing en tekeninge met afmetings) om verskillende inligting gepas en doeltreffend te kommunikeer. |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 2 |
TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIPDie leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
Verwerking: |
2.2 toon kennis en begrip van die redes waarom verskillende soorte materiaal verswak of bederf en van maniere om dit te preserveer (bv. deur dit te droog, oor te trek, in te maak, te verseël). |
LU 3 |
TEGNOLOGIE, DIE SAMELEWING EN DIE OMGEWINGDie leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen: |
Inheemse Tegnologie en Kultuur: |
3.1 beskryf ooreenkomste in probleme en oplossings in eie en ander samelewings – in die verlede, hede en toekoms; |
Impak van Tegnologie: |
3.2 stel maniere voor om tegnologiese produkte of prosesse te verbeter om die negatiewe uitwerking op mense en/of die omgewingsgesondheid te verminder. |
(b)
1. Leerders se eie antwoorde.
2. Eie antwoorde
Plantaardig | Dierlik |
Rys, kakao, spaghetti, vrugte, brood, konfyt, groente, kookolie, suiker, ens. | Vleis, eiers, botter, room, kaas, joghurt, vis, ens. |
(e) (a) kartondosie
(b) lugdigte houer
(c) plastiekbottel
(d) plastiekbakkie
(e) blikkie
(f) plastieksak
(f) (1) ml meetbeker
(2) g maatbeker; skaal
(3) ml/g meetbeker; meetlepel
(4) g skaal
(5) ml meetbeker; meetlepel
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 6' conversation and receive update notifications?