<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
AKTIWITEIT 1
Om die volume en die buite-oppervlakte van regte prismas te ontdek en ‘n formule vir die berekening daarvan te formuleer, en die toepassing van die ontdekte formules in praktiese situasies te gebruik [LU 3.8, 4.2, 4.3, 4.5]
1. Skryf die formules vir die berekening van die oppervlakte en volume van elk van die volgende figure neer:
1.1 Oppervlakte van ‘n vierkant:
1.2 Oppervlakte van ‘n reghoek:
1.3 Oppervlakte van ‘n driehoek:
1.4 Oppervlakte van ‘n sirkel:
1.5 Volume van ‘n reghoekige prisma:
1.6 Volume van ‘n silinder:
2. Beskryf wat jy onder elk van die volgende verstaan en maak ‘n skets daarvan.
2.1 reghoekige prisma:
2.2 driehoekig prisma:
2.3 kubus:
2.4 silinder:
3. Wat verstaan jy onder die woord “volume”?
4. In watter standaardeenhede word die volgende gemeet?
5. Bestudeer die volgende voorstellings van nette.
5.1 reghoekige prisma:
5.2 driehoekige prisma (dit is nie ‘n regte piramide nie):
LU 3 |
Ruimte en VormDie leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee- dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ’n verskeidenheid oriënta-sies en posisies te beskryf en voor te stel. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
3.3 gebruik woordeskat om parallelle lyne te beskryf wat deur ’n dwarslyn, loodlyne en snylyne gekruis word, asook driehoeke na aanleiding van hoekverwantskappe (bv. vertikaal teenoorstaande, ooreenkomstig);3.4 gebruik ’n passer, liniaal en gradeboog om meetkundige figure akkuraat te konstrueer sodat spesifieke eienskappe ondersoek en nette ontwerp kan word;3.5 ontwerp en gebruik nette om modelle te maak van meetkundige driedimensionele voorwerpe wat tot en met hierdie graad bestudeer is;3.7 gebruik proporsie om die uitwerking van vergroting en verkleining op die eienskappe van meetkundige figure te beskryf;3.8 teken en interpreteer sketse van meetkundige driedimensionele voorwerpe vanuit verskillende perspektiewe, met aandag aan die behoud van eienskappe. |
LU 4 |
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, -instrumente en formules in ’n verskeidenheid kontekste te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.1 los ingewikkelder probleme op wat tyd behels, insluitend die verhouding tussen tyd, afstand en spoed;4.2 los probleme op wat die volgende behels:4.2.1 lengte;4.2.2 omtrek en oppervlakte van veelhoeke en sirkels;4.2.3 en volume en buite-oppervlakte van reghoekige prismas silinders. |
4.3 los probleme op deur ’n verskeidenheid strategieë te gebruik, insluitend:4.3.1 skatting;4.3.2 berekening tot minstens twee desimale plekke;4.3.3 die gebruik en omskakeling van toepaslike SI eenhede; |
4.5 bereken die volgende deur die geskikte formulas te gebruik:4.5.1 omtrek van veelhoeke en sirkels;4.5.2 oppervlakte van driehoeke, reghoeke, sirkels en veelhoeke deur ontbinding tot driehoeke en reghoeke;4.5.3 volume van prismas met driehoekige en reghoekige basisse en silinders. |
4.7 skat, vergelyk, meet en teken hoeke met ’n gradeboog, akkuraat tot een graad. |
AKTIWITEIT 1
2. Leerders voorsien.
3. Inhoud
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 8' conversation and receive update notifications?