<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
LU 2.5 | ||||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 LUISTER |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te luister en gepas en krities binne ’n wye verskeidenheid situasies te reageer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
1.2 vir spesifieke inligting luister en gepas reageer. |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ’n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer. |
Dit word bewys as die leerder: |
2.4 ’n verskeidenheid basiese interaksievaardighede toon deur aktief aan groepbesprekings deel te neem; |
2.5 mondelinge aanbiedings met redelike akkuraatheid en kreatiwiteit doen. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer |
Dit word bewys as die leerder: |
3.4 hoofgedagtes identifiseer en ’n opsomming maak; |
3.5 verduidelik hoe die hoofkenmerke en struktuur van verskillende tekssoorte tot die funksie daarvan bydra; |
3.6 begrip van ’n teks en die doel daarvan toon deur die intrige tema., hoofkarakter ens. te bespreek. |
LU 6 Taalstruktuur en –gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer. |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 werk met woorde:6.1.2 basiese spelreëls gebruik om woorde te spel; |
6.1.5 ’n woordeboek gebruik om woordeskat na te vors; |
6.1.9 antonieme en sinonieme gepas binne konteks vind en gebruik; |
6.2 werk met sinne: 6.2.7 die aktief en passief verstaan en gebruik; |
6.2.10 leestekens doeltreffend gebruik; |
6.4 ’n bewustheid van en gebruik van styl ontwikkel. |
TEKS A: Reksprong, Absail en nou is daar Zorb
U gaan ná die leesstuk 15 stellings maak waarop hulle WAAR of ONWAAR moet antwoord – skriftelik – en waarvoor hulle geassesseer gaan word.
Antwoord slegs WAAR of ONWAAR op die volgende stellings. (Maak seker dat jy reg nommer.)
1.1 Zorb is ’n verkorting van Zorbonaut, die eintlike naam van dié nuwe speelding. [O]
1.2 Nie alle mense dink daar is geld in sulke soort “speelgoed” soos die Zorb nie. [W]
1.3 Die spoed waarteen jy binne-in ’n Zorb stap, bepaal hoe vinnig dit gaan beweeg. [O]
1.4 Zorb is ’n groot bal met ’n bykans ewe groot tweede bal wat los binne-in rondval. [O]
1.5 Die rit in ’n Zorb kan maar redelik stamperig wees en die ryer val behoorlik rond. [O]
1.6 ’n Zorb is so groot en roteer so min dat ’n ryer nie sommer naar word binne-in nie. [W]
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 8' conversation and receive update notifications?