<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Etiket A | Etiket B | Etiket C | |
Was | |||
Stryk | |||
Bleik |
Etiket A | Etiket B | Etiket C | |
Was | |||
Stryk | |||
Bleik |
Bron:
[LU 1.3]
LU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
ondersoek:
1.2 uitvind oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en sommige ontwerpsaspekte (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk, waarvan dit gemaak is) identifiseer;
1.3 waar gepas ‘n wetenskaplike ondersoek uitvoer oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik:1.3.1 beplan die ondersoek;
1.3.3 verwerk en interpreteer data;
1.3.4 evalueer en kommunikeer bevindinge;
ontwerp:
maak:
1.5 minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voorstel wat met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing) skakel, en dit aanteken;
1.6 een van hierdie oplossings kies, redes gee vir die keuse en die idee verder ontwikkel;
1.8 gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;
evalueer:
1.10 met bystand die produk evalueer volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesifikasies en beperkings (bv. mense, doel, omgewing), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig;
1.11 die aksieplan wat gevolg is, evalueer en verbeteringe en wysigings voorstel, indien nodig;
kommunikeer:
LU 2
Tegnologiese Kennis en Begrip
Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en met verantwoordelikheid toe te pas.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
stelsels en beheer
LU 3
Tegnologie, Samelewing en Omgewing
Die leerder is in staat om begrip van verwantskappe tussen wetenskap, tegnologie, die samelewing en die omgewing oor tyd heen te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
impak van tegnologie
3.1 herken hoe produkte en tegnologie uit ander tye en kulture aangepas is;
3.2 die moontlike positiewe en negatiewe uitwerking van wetenskaplike ontwikkelings of tegnologiese produkte op mense se lewensgehalte en/of die omgewingsgesondheid identifiseer.
Opdrag 1
Wapens: kort spiesassegaai en knopkierie
Skilde van vel wat die kryger van kop tot tone beskerm het
Klere: leersandale of kaalvoet
‘n leerkopband, leerarmbande en krale/vere om enkels en nek
‘n heupgordel gemaak van die sterte van wilde diere wat in ‘n riem ingeryg is
‘n velonderbroek
Bron: Shaka, Jean Labuschagne (Japsnoettake: Daan Retief-Uitgewers )
Die kryger moes baie beweeglik wees, dus kon hy nie swaar klere gedra het nie. Gebruik eie diskresie.
Opdrag 2
Nee, luiperds is bedreigde diere. / Ja, ‘n ou baadjie. EIE DISKRESIE
Opdrag 3
Natuurlik | M ensgemaak |
‘n baadjie van pels | ‘n plastieksak |
‘n houtbak | ‘n glasbottel |
‘n houttafel | ‘n polistireenhouer |
Opdrag 4
Eie diskresie
Opdrag 5
Eie diskresie – kyk na verskeidenheid van voorbeelde en volledigheid van byskrifte.
Opdrag 6A
Nylon | P oliëster | K atoen | Sy | Wol | |
a | maklik | maklik | moeilik | moeilik | moeilik |
b | krimp weg | harde kool | brand vinnig | ruik na hare | ruik na hare/vere |
verhard | smelt | ruik na papier | smelt | bros as/sagte kool | |
harde kool | bros as/sagte kool | brand stadig | |||
ruik skerp | ruik skerp | vlammetjie | vlammetjie | ||
c | lank | lank | kort | kort | baie kort |
d | hang af van voorbeeld | ||||
e | minder duursaam | minder duursaam | duursaam | duursaam | duursaam |
f | hang af van voorbeeld | ||||
g | hang af van voorbeeld, gewoonlik… | syagtig | veerkragtig | ||
glad | rimpels | skurf | luukse gevoel | wollerig | |
glansend | grof | “geraas” | lae statiese elektrisiteit | ||
staties | wollerig | drapeer pragtig | |||
min glans | |||||
effe donsig | |||||
lae statiese elektrisiteit | |||||
h | hard | hard | sag | tussen-in | sag |
i | hou hitte binne | hou hitte binne | koel | koel | hou hitte binne |
j | sinteties | sinteties | natuurlik | natuurlik | natuurlik |
Opdrag 6B
(a) enige drie eienskappe
(b) enige drie eienskappe
(c) winter
somer
winter
moeilik
binne
Opdrag 6C
Nylon | P oliëster | Katoen | Sy | Wol | |
kreukel | traag | kreukel minder | warm yster | versigtig | verkieslik droogskoonmaak |
kleurvas | geen bleikmiddel | meer kleurvas | bleik deur sonlig | sweet en bleikmiddels beskadig dit | goed |
rekbaar | min | min | effe rekbaar | min | veerkragtig |
sinteties | sinteties | natuurlik | natuurlik | natuurlik |
Opdrag 7
Eie diskresie
Koue klimaat – kledingstowwe wat liggaamshitte binne hou.
Opdrag 8
(a) Etiket A: natuurlik
Etiket B: mengsel
Etiket C: sinteties
(b) Etiket A: 100% katoen
Etiket B: 50% Poliëster 50% Katoen
Etiket C: 100% Poliëster
(d)
Etiket A | Etiket B | Etiket C |
baie warm was | warm was | warm was |
baie warm strykyster | warm strykyster | warm strykyster |
toelaatbaar indien wit | geen bleikmiddel | geen bleikmiddel |
(e)
(f) lou
maklik
lou
Notification Switch
Would you like to follow the 'Tegnologie graad 5' conversation and receive update notifications?