<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Energie en verandering

Module 26

Die son as bron van energie op aarde

Aktiwiteit:

Om die son as bron van energie vir lewe op aarde te beskryf

[LU 2.1]

Die son is natuurlik ons belangrikste bron van energie. Die mens aanvaar die son as vanselfsprekend, want ons sien elke oggend die son opkom en saans sien ons dit weer ondergaan. Die son stuur sy energie in alle rigtings oor die aarde. Die son verhit die aarde en gee dus op hierdie manier energie aan die aarde. Die plante gebruik van hierdie energie om te groei en wanneer diere die plante eet, kry hulle ook van hierdie energie! Die diere gebruik weer die energie om te beweeg en te groei.

Waar kry ons as mense ons energie vandaan?

Verduidelik in ‘n kort sinnetjie wat op elk van die volgende prentjies gebeur. Skryf die sin netjies onder elke prentjie neer.

Energie is dus nou vanaf die son na die koringplant en vandaar na Phillip se liggaam oorgedra. Hierdie oordrag is soos wanneer jy pouse ‘n broodjie met jou maatjie sal deel. Jy gee dit mos weg vir hom/haar.

Assessering

LEERUITKOMS 2: KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPLIKE KENNISDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard

Dit is duidelik wanneer die leerder

2.1 betekenisvolle inligting onthou.

Memorandum

Sinne wat by die prentjies pas

Die son gee energie aan die koringplant, wat dan die energie stoor.

Die brood en pap bevat nou die energie van die koring.

Phillip se liggaam neem nou die energie op.

Hy gebruik energie om te oefen.

Om kos gaar te maak deur sonenergie te gebruik

  • Neem ‘n polisterienkoppie en voer dit met plastiek uit en sit kos daarin.
  • Bind die bokant van die koppie toe met ‘n stuk plastiek en bind dit stewig met ‘n rek toe.
  • Neem ‘n A4-stuk papier of karton en sit aluminiumfoelie op die een kant, maak ‘n keëlvorm daarmee en sit dit rondom die koppie met die foelie aan die binnekant. Sny dit netjies.
  • Sit die koppie met die keël in ‘n ander polisterienkoppie en sit dit in ‘n houer om regop te bly; sit sommer koerantpapier rondom om dit te stut.
  • Sit dit nou in die son, en maak seker dat die “oondjie” na die son toe wys”.
  • Los dit so totdat die kos gaar is. Beweeg die pot, sodat dit altyd na die son toe wys.

Questions & Answers

if three forces F1.f2 .f3 act at a point on a Cartesian plane in the daigram .....so if the question says write down the x and y components ..... I really don't understand
Syamthanda Reply
hey , can you please explain oxidation reaction & redox ?
Boitumelo Reply
hey , can you please explain oxidation reaction and redox ?
Boitumelo
for grade 12 or grade 11?
Sibulele
the value of V1 and V2
Tumelo Reply
advantages of electrons in a circuit
Rethabile Reply
we're do you find electromagnetism past papers
Ntombifuthi
what a normal force
Tholulwazi Reply
it is the force or component of the force that the surface exert on an object incontact with it and which acts perpendicular to the surface
Sihle
what is physics?
Petrus Reply
what is the half reaction of Potassium and chlorine
Anna Reply
how to calculate coefficient of static friction
Lisa Reply
how to calculate static friction
Lisa
How to calculate a current
Tumelo
how to calculate the magnitude of horizontal component of the applied force
Mogano
How to calculate force
Monambi
a structure of a thermocouple used to measure inner temperature
Anna Reply
a fixed gas of a mass is held at standard pressure temperature of 15 degrees Celsius .Calculate the temperature of the gas in Celsius if the pressure is changed to 2×10 to the power 4
Amahle Reply
How is energy being used in bonding?
Raymond Reply
what is acceleration
Syamthanda Reply
a rate of change in velocity of an object whith respect to time
Khuthadzo
how can we find the moment of torque of a circular object
Kidist
Acceleration is a rate of change in velocity.
Justice
t =r×f
Khuthadzo
how to calculate tension by substitution
Precious Reply
hi
Shongi
hi
Leago
use fnet method. how many obects are being calculated ?
Khuthadzo
khuthadzo hii
Hulisani
how to calculate acceleration and tension force
Lungile Reply
you use Fnet equals ma , newtoms second law formula
Masego
please help me with vectors in two dimensions
Mulaudzi Reply
how to calculate normal force
Mulaudzi
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask