<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Onthou jy nog wat die woord ewewydig beteken? Skryf gou ‘n definisie neer:
Konstant ewe ver van mekaar.
1. A: Ja
B: Ja
2. C
AKTIWITEIT 1.1
1.1 Stomphoek
1.2 Regtehoek
1.3 Omwenteling
KOPKRAPPER
1. Skerphoek
Stomphoek
Gestrek
Regtehoek
2. Klasbespreking
Onthou jy nog wat die woord ewewydig beteken? Skryf gou ‘n definisie neer:
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Kom ons val weg met ‘n paar “kopkrappers”!
Kyk na die sketse hieronder en beantwoord dan die vrae:
1. Is EF en GH ewewydig aan mekaar in:
A: __________________________________________________________________
B: __________________________________________________________________
2. Is C of K die verlenging van F?
Onthou jy nog?
is ‘n lyn: AB | |
is ‘n lynstuk: EF | |
is ‘n straal: CD |
Twee lyne wat mekaar sny, vorm ‘n hoek .
Ons noem die punt waar die twee lyne ontmoet, die hoekpunt .
Ons skryf: ABC
Die eenheid waarin ons hoeke meet, is graad . Ons druk die grootte van‘n hoek in grade uit. ‘n Hoek van 60 grade skryf ons so: 60º.
Daar is ‘n paar soorte hoeke wat jy moet ken:
Soorte hoeke | |
1. ‘n Omwenteling of volle draai is 360° groot. | |
2. ‘n Gestrekte hoek is ‘n halfdraai en is 180° groot. | |
3. ‘n Regte hoek is ‘n kwartdraai en is 90° groot. | |
4. ‘n Skerphoek is groter as 0°, maar kleiner as 90°. | |
5. ‘n Stomphoek is groter as 90°, maar kleiner as 180°. |
1. Hoe goed ken jy nou jou hoeke?
Werk saam met ‘n maat en kyk of jy kan sê watter soort hoeke die volgende is:
1.1 |
_________________________________ |
1.2 |
_________________________________ |
1.3 |
_________________________________ |
1.4 |
_________________________________ |
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.11: Dit is duidelik wanneer die leerder hoeke in twee-dimensionele vorms, drie-dimensionele voorwerpe en in die omgewing herken en beskryf.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?