<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Afrikaans huistaal

Graad 6

Module 1

Kom ons spel

Aktiwiteit 1:

Om korrek te spel

[lu 4.4.1

Volg die volgende metode en kyk hoe vinnig leer jy.

Sien die vetgedrukte woorde (almal eindig op -like) in jou geestesoog op ‘n wit agtergrond (maak jou oë toe).

Die letters van die woorde word groter totdat hulle die hele “wit bladsy” vul.

Sien nog steeds die woorde en skryf hul in die lug met jou oë toe.

(a) Skryf hulle nou hieronder neer, maar verdeel hulle in lettergroepe. (Die eerste een word vir jou gedoen.)

  1. Die wonderlike wedstryd is deur almal geniet. won-der-li-ke
  2. Die tennisspeler het ‘n dodelike afslaan.
  3. In onmiddellike reaksie op die losskakel se vuilspel het die

skeidsregter ‘n rooi kaart uitgehaal.

  1. Daar heers ‘n feestelike atmosfeer omdat Robertson weer eens die

beker gewen het. (Let wel: weer eens

en weereens is albei korrek.)

  1. Die ondraaglike geraas met interskole het die vriendelike mense wat langs die skool woon, ontstel.
  1. Onderstreep die woord met die korrekte spelling:
  1. Die (fietse, vietse) hulpdoelverdediger het ‘n barshou gespeel.
  2. Die sokkerspeler het (gevaal, gefaal) om ‘n strafdoel te behaal.
  3. Daar is ‘n (fonds, vonds) gestig om die talentvolle seiljagvaarder te ondersteun.

Aktiwiteit 2:

Om hulpwerkwoorde reg te gebruik

[lu 6.2.11]

  1. Vul die ontbrekende woorde in:

Vrouespan Menige Rubberbootman se Tier

( Die Burger , 2 Januarie 2002)

Hulle _____________ (i) wel laaste in hul klas geëindig, maar die eerste

vrouespan wat aan die moordende Trans-Agulhas-wedvaart deelgeneem

_____________ (ii),________ (iii) tientalle manspanne uitgestof deur

die wedren te voltooi. ‘n Moeë maar tevrede Sandra Minnaar (31) en Ina

van Zyl (41) van die span Women Wildcat _________ (iv) gisteroggend

met hul semi-vasterompboot by die strand uitgejaag.

“Toe hulle hoor ons ________ (v) deelneem, _______ vi) die mans

gelag en gesê ons __________ (vii) dit nooit maak nie” ________ (viii)

Minnaar vertel. Minnaar _________ .(ix) die eienaar van ‘n

boothandelsaak op Hermanus en Van Zyl ‘n boekhouer op die dorp. Die

watersportgogga _______ .(x) hulle eers sowat ‘n jaar gelede gebyt.

“_________ (xi) hulle dit weer doen? “As ons ‘n goeie borg

_________ (xii), is ons beslis terug,” ________ (xiii) die twee.

In bostaande berig tref ons al drie tye van die werkwoord (ww.) aan. Vanaf (i) tot (iv) het julle die woordjie het ingevul. Het is ‘n hulpwerkwoord van tyd wat saam met die vetgedrukte werkwoorde, bv. geëindig, uitgestof en uitgejaag, help om die verlede tyd aan te dui. Let wel dat woorde wat met be- , ge- , her- , er- ont- en ver- begin, nooit ‘n ge- in die verlede tyd kry nie. ‘n Mens sê tog nie hulle het gebegin nie. By (vii) help die hulpww. sal saam met die ww. maak weer om die toekomende tyd uit te druk. By (xiii) sê die werkwoord weer dat ons met die teenwoordige tyd te make het.

  1. Skryf nou die regte vorm van die werkwoord neer en vul die hulpwerkwoord in waar nodig.
  2. Die Stormers _____________ môre met ‘n voorseisoense

program begin.

  • Ons ______________ die makro rugbyvleuel Jonah Lomu van

Nieu- Seeland maklik tussen die skare herken .

  • Ons hokkiespan____________ gister twee doele ____________

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask