<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
In pare
a) Watter basiese dienste ontbreek in hierdie informele nedersetting?
b) Sou jy sê dat die omstandighede waaronder die inwoners van hierdie nedersettings leef gesond is? Gee ‘n rede vir jou antwoord.
c) Watter gevolge sou die uitbreek van ‘n brand inhou vir die inwoners van hierdie informele nedersettings?
4. Verswakking van kapasiteit in instellings soos rade, organisasies en dienste
In groepe
1. Zimbabwe
2. Angola
3. Burundi
4. Kongo
5. Mosambiek
Bespreek en beantwoord die volgende vrae in groepsverband:
a) Beskryf die verskille in landeienaarskap tussen swartes en blankes in Suid-Afrika.
b) Wat het die swart mense in die Bantoetuislande gedoen om te oorleef?
c) In die jare sestig het swart mense hoofsaaklik in die tuislande en “townships” naby stede geleef. Maak ‘n lys van al die negatiewe dinge wat as gevolg hiervan met hulle gebeur het.
d) Noem en bespreek VYF redes hoekom jy dink dat swart mense ongelukkig was oor die regering van die Nasionale Party.
e) Hoekom het geweld na Nelson Mandela se vrylating die hoogte ingeskiet?
f) Hoekom het die SA ekonomie tussen 1980 en 1990 stilgestaan?
h) Verwys na die antwoorde op vrae a – g en gee dan VYF goeie redes vir die verstedeliking van swart mense (skryf eers jou eie gedagtes neer, deel dit dan met die groep, en laat die groep die VYF belangrikstes kies).
LU 2 |
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 ‘n beredeneerde verduideliking van sommige benaderings tot ontwikkeling verskaf [mense en plekke]; |
|
2.3 verduidelik hoe volhoubare ontwikkeling ‘n positiewe uitwerking op mense, plekke en omgewings kan hê [mense en omgewing |
LU 3 |
VERKENNING VAN VRAAGSTUKKE Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewingsvraagstukke en –probleme te neem. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
|
3.2 faktore wat ‘n uitwerking op geselekteerde maatskaplike en omgewingsgeskille het identifiseer, insluitend regte, geslag, maatskaplike, ekonomiese en politieke eise in ‘n spesifieke konteks [faktore wat die vraagstuk affekteer]; |
|
3.4 ingeligte besluite neem oor verskeie oplossings vir sosiale en omgewingskonflikte [maak keuses]. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 9' conversation and receive update notifications?