<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Kyk of jy die volgende vrae kan beantwoord.
Vul die antwoorde in en gesels met jou maat oor padveiligheid.
voetoorgang | stopteken | toegee-teken |
ASSESSERINGSTANDAARDE(LU’s) |
LEWENSORIENTERINGLU 3 |
PERSOONLIKE ONTWIKKELINGDie leerder sal in staat wees om aangeleerde lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te bereik en uit te brei ten einde effektief op uitdagings in sy of haar wêreld |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
3.5 groepwerkvaardighede identifiseer en dit konsekwent toepas. |
kuns en kultuurLu 4 |
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder sal in staat wees om veelvoudige vorms van kommunikasie en uitbeelding in Kuns en Kultuur te ontleed en te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.6 Visuele kuns : in verskeie media, in beide twee en drie dimensies, eksperimenteer met kleur, lyn, tekstuur en vorm (Prent met skolierpatrollie). |
TEGNOLOGIELU 1 |
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDE Die leerder sal in staat wees om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en met verantwoordelikheid toe te pas, met gebruikmaking van geskikte inligting- en kommunikasietegnologieë. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 Ontwerp : verskillende moontlike oplossings voorstel, een kies en vryhand-tekeninge gebruik om dit voor te stel;1.4 Maak : verduidelik hoe produkte gemaak gaan word en wat gebruik gaan word om dit te maak;1.6 Evalueer : sterk en swak punte omtrent sy of haar eie produk en dié van ander identifiseer. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensvaardighede graad 3' conversation and receive update notifications?