<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Identifisering van jou eie sterk punte en dié van jou maats en die gebruik daarvan om probleemsituasies in positiewe leerervarings te omskep.
Hier word in pare gewerk
Voorbeeld:
Naam: Annelie | Beste prestasie/eienskap | Swakste prestasie/eienskap |
AKADEMIE | 75% vir Afrikaans | 42% vir Wiskunde |
SPORT | 3 de plek in naellope | Kan nie tennis speel nie. |
KULTUUR | Sing in skoolkoor | Slaag nie klaviereksamen nie |
PERSOONLIKHEID | Meestal vriendelik | Skinder graag |
VOORKOMS | Blink hare | Krom tone |
Beste prestasie/eienskap | Swakste prestasie/eienskap | |
AKADEMIE | ||
SPORT | ||
KULTUUR | ||
PERSOONLIKHEID | ||
VOORKOMS |
My maat | Beste prestasie/eienskap | Swakste prestasie/eienskap |
AKADEMIE | ||
SPORT | ||
KULTUUR | ||
PERSOONLIKHEID | ||
VOORKOMS |
My swakste eienskap/prestasie is
LEERUITKOMS 3: PERSOONLIKE ONTWIKKELING
Die leerder is in staat om verworwe lewensvaardighede te gebruik om persoonlike potensiaal te verwesenlik en uit te bou ten einde doeltreffend op uitdagings in sy/haar wêreld te reageer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
3.1 eie sterk punte en dié van ander identifiseer, en verduidelik hoe om minder suksesvolle ervarings na positiewe leerervarings om te skakel.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 4' conversation and receive update notifications?