<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Kyk na die tiene-syfer. Indien 5 of meer, maak honderde-syfer een meer. Indien 4 of minder, bly honderde-syfer dieselfde. Vervang tiene en ene-syfers met nulle
2. honderde
duisende word een meer
honderde, tiene en ene
3.1 8 000 8 000
3.2 47 200 47 000
3.3 150 500 151 000
3.4 3 409 200 3 409 000
3.5 5 631 000 5 631 000
3.1 8 000 8 000
3.2 47 200 47 000
3.3 150 500 151 000
3.4 3 409 200 3 409 000
3.5 5 631 000 5 631 000
i) R90 000
ii) R14 000
1. In Graad 5 het ons herhaalde kere gesien hoe noodsaaklik dit is om korrek te kan afrond. Dit kan ons onder andere help om benaderde antwoorde vinnig, sonder potlood-en-papier-bewerkings, te kry.
2. Kyk of jy die volgende op jou eie kan voltooi:
As jy dit nie self kon regkry nie, vra ’n maat om jou te help.
3. Voltooi die volgende tabel:
getal | afgerond tot die naaste 100 | afgerond tot die naaste 1 000 | |
3.1 | 7 995 | ||
3.2 | 47 216 | ||
3.3 | 150 505 | ||
3.4 | 3 409 235 | ||
3.5 | 5 630 981 |
i) __________________________________________________________________
Prys R89 895
ii) __________________________________________________________________
Prys R13 995
TYD VIR SELFASSESSERING
Hoe goed verstaan jy die voorafgaande werk? Assesseer jouself op ‘n skaal van 1 tot 4. Omkring die toepaslike kode.
1 = benodig aandag
2 = redelik goed
3 = baie goed
4 = uitstaande
Kriteria: | Kode | |||||
Ek kan 7-syfergetalle korrek uitspreek. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan 7-syfergetalle korrek in woorde neerskryf. (LU 1.3) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan die waarde van syfers in ’n getal korrek bepaal. (LU 1.4) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek verstaan hoe die magte van 10 werk en kan dit korrek toepas. (LU 1.10) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan korrek afrond tot die naaste 100. (LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan korrek afrond tot die naaste 1 000. (LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 | ||
Ek kan korrek afrond tot die naaste 10 000.(LU 1.8) | 1 | 2 | 3 | 4 |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme in verband met die volgende te kies en te gebruik:
1.8.1: afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?