<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Eksponente - graad 11

Inleiding

In Graad 11 het ons eksponensiële getalle bestudeer en ons het die ses wette geleer wat bewerking met eksponensiële getalle baie makliker gemaak het. Daar is een wet wat ons nie in Graad 11 gedoen het nie. Dit sal ons hier beskryf.

Wette van eksponente

In Graad 11 het ons net met indekse gewerk wat in heelgetalle was. Wat gebeur is die indeks nie 'n heelgetal is nie, maar 'n rasionele getal? Dit lei ons na die finale wet van eksponente,

a m n = a m n

Eksponensiële wet 7: a m n = a m n

Ons sê dat x is 'n n de wortel van b as x n = b en ons kan skryf x = b n . n de wortels geskryf met die radikale simbool, , word verwys as wortelvorme. Byvoorbeeld, ( - 1 ) 4 = 1 , so - 1 is 'n 4de wortel van 1. Waneer ons wet 6 gebruik sien ons dat,

( a m n ) n = a m n × n = a m

dus a m n moet 'n n de wortel van a m wees. Ons kan dus sê,

a m n = a m n

Byvoorbeeld,

2 2 3 = 2 2 3

'n Getal mag nie altyd 'n rasionele n de wortel hê nie. Byvoorbeeld, as n = 2 en a = - 1 , dan is daar geen rasionele getal so dat x 2 = - 1 omdat x 2 0 vir alle rasionele getalle van x .

Komplekse getalle

Daar is getalle wat probleme kan oplos soos x 2 = - 1 , maar dit is buite die omvang van hierdie boek. Hulle word genoem komplekse getalle .

Dit is ook moentlik vir meer as een n de wortel vir 'n gegewe getal om te bestaan. Byvoorbeeld, ( - 2 ) 2 = 4 en 2 2 = 4 , so beide -2 en 2 is 2de (vierkants) wortels van 4. Gewoonlik, as daar meer as een wortel is, dan kies ons die positiewe reële getal en ons gaan aan.

Vereenvoudig sonder die gebruik van 'n sakrekenaar:

5 4 - 1 - 9 - 1 1 2
  1. = 5 1 4 - 1 9 1 2
  2. = 5 1 ÷ 9 - 4 36 1 2 = 5 1 × 36 5 1 2 = ( 6 2 ) 1 2
  3. = 6

Vereenvoudig:

( 16 x 4 ) 3 4
  1. = ( 2 4 x 4 ) 3 4
  2. = 2 4 × 3 4 . x 4 × 3 4 = 2 3 . x 3 = 8 x 3

Toepassing van wette

Gebruik al die wette om:

  1. Vereenvoudig:
    (a) ( x 0 ) + 5 x 0 - ( 0 , 25 ) - 0 , 5 + 8 2 3 (b) s 1 2 ÷ s 1 3
    (c) 12 m 7 9 8 m - 11 9 (d) ( 64 m 6 ) 2 3
  2. Her-skryf die volgende uitdrukking as 'n krag van x :
    x x x x x

Eksponensiële in die werklike wêreld

In Graad 10 Finansies, het julle eksponensiële gebruik om verskillende tipe rente te bereken. Byvoorbeeld op 'n spaarrekening of op 'n lening en saamgestelde groei.

'n Spesifike tipe bakterieë het 'n baie hoë eksponensiële groei koers teen 80% elke uur. As daar 10 bakterieë is, bepaal hoeveel daar sal wees na 5 uur, 'n dag en na 1 week?

  1. Daarom, in hierdie geval:

    P o p u l a t i o n = 10 ( 1 , 8 ) n , waar n = aantel ure

  2. P o p u l a t i o n = 10 ( 1 , 8 ) 5 = 189

  3. P o p u l a t i o n = 10 ( 1 , 8 ) 24 = 13 382 588

  4. P o p u l a t i o n = 10 ( 1 , 8 ) 168 = 7 , 687 × 10 43

    Let op dat hierdie antwoord in wetenskaplike notasie aangedei woord want dit is 'n baie groot getal.

'n Spesifike soort van uiters skaars diep water vis het 'n baie lang leeftyd en het slede kinders. As daar 'n totaal van 821 van hierdie tipe vis is en hulle groei koers is 2% per mannd, hoeveel sal daar wees by die helfte van 'n gegewe jaar? Wat sal de bevolking wees in 10 jaar en in 'n 100 jaar wees?

  1. Daarom, in hierdie geval:

    P o p u l a t i o n = 821 ( 1 , 02 ) n , waar n = aantal maande

  2. P o p u l a t i o n = 821 ( 1 , 02 ) 6 = 925

  3. P o p u l a t i o n = 821 ( 1 , 02 ) 120 = 8 838

  4. P o p u l a t i o n = 821 ( 1 , 02 ) 1 200 = 1 , 716 × 10 13

    Let op dat hierdie antwoord in wetenskaplike notasie aangedui woord want dit is 'n baie groot getal.

Einde van hoofstuk oefeninge

  1. Vereenvoudig so ver as moontlik:
    1. 8 - 2 3
    2. 16 + 8 - 2 3
  2. Vereenvoudig:
    (a) ( x 3 ) 4 3 (b) ( s 2 ) 1 2
    (c) ( m 5 ) 5 3 (d) ( - m 2 ) 4 3
    (e) - ( m 2 ) 4 3 (f) ( 3 y 4 3 ) 4
  3. Vereenvoudig so veel as wat jy kan:
    3 a - 2 b 15 c - 5 a - 4 b 3 c - 5 2
  4. Vereenvoudig so veel as wat jy kan:
    9 a 6 b 4 1 2
  5. Vereenvoudig so veel as wat jy kan:
    a 3 2 b 3 4 16
  6. Vereenvoudig:
    x 3 x
  7. Vereenvoudig:
    x 4 b 5 3
  8. Herskryf die volgende uitdrukking as 'n krag van x :
    x x x x x x 3

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11). OpenStax CNX. Sep 20, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11339/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 11)' conversation and receive update notifications?

Ask