<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Ons gaan albei notasies in hierdie boek gebruik.
Indien , vind in terme van .
Ons het nou die funksie vereenvoudig interme van .
As , bereken as .
1 | 2 | 3 | 40 | 50 | 600 | 700 | 800 | 900 | 1000 | |
1 | 2 | 3 | 40 | 50 | 600 | 700 | 800 | 900 | 1000 |
1 | 2 | 3 | 40 | 50 | 600 | 700 | 800 | 900 | 1000 | |
2 | 4 | 6 | 80 | 100 | 1200 | 1400 | 1600 | 1800 | 2000 |
1 | 2 | 3 | 40 | 50 | 600 | 700 | 800 | 900 | 1000 | |
10 | 20 | 30 | 400 | 500 | 6000 | 7000 | 8000 | 9000 | 10000 |
Tyd (s) | 0 | 1 | 2 | 5 | 10 | 20 |
Afstand (m) | 0 | 10 | 20 |
Daar is baie verskillende kenmerke van grafieke wat die eienskappe van ’n spesifieke funksie se grafiek beskryf. Hierdie eienskappe gaan behandel word in hierdie hoofstuk en is die volgende:
Sommige van die woorde mag onbekend wees vir jou, maar elke begrip sal duidelik beskryf word. Voorbeelde van sommige van die eienskappe word gewys in [link] .
Tot dusver het al die grafieke wat ons gesien het twee veranderlikes, ’n -waarde en ’n -waarde. Die -waarde word gewoonlik bepaal deur een of ander verband gebaseer op ’n gegewe of gekose -waarde. Ons noem die -waarde die onafhanklike veranderlike, omdat die waarde vrylik gekies kan word. Die berekende -waarde is bekend as die afhanklike veranderlike, omdat die waarde afhanklik is van die gekose -waarde.
Die definisieversameling (ook bekend as die gebied) van ’n verband is die stel waardes waarvoor daar te minste een waarde bestaan. Die waardeversameling (ook bekend as die terrein) is die stel waardes wat bepaal kan word deur te minste een waarde. Anders gestel, die definisieversameling is alle moontlike insette en die waardeversameling is die alle moontlike uitsette.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?