<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Kaartlees en -analise
Topografiese kaarte is van die bruikbaarste en noukeurigste kaarte beskikbaar a.g.v. die baie detail wat dit bevat en die noukeurigheid waarmee die kleinste besonderhede aangetoon word.
Topografiese kaarte en ortofotokaarte is die geograaf se gereedskap (BRON) en die leser moet die kaarttaal verstaan. Verduidelikings van eienskappe word dan wetenskaplik gedoen.
Deur die volgende aktiwiteite sal die leerder alle kaartleestegnieke en -vaardighede bemeester, maar ook ‘n beter kennis van Bloemfontein ontwikkel.
AKTIWITEIT 1
Gebruik jou atlas en beantwoord die volgende vrae:
Gee redes vir die:
Die ontwikkeling van Bloemfontein |
Meer as ‘n honderd jaar gelede, het trekkers vanuit die Kaap hulle gevestig in die Bloemfontein- omgewing, wat vinnig tot ‘n handelsentrum ontwikkel het. In 1846 is die ligging van die huidige stad deur Majoor Warden gekies as die geskikste plek om ‘n fort en woongebied te laat bou. Vanaf hierdie begin, ten spyte van teenslae weens onrus en oorloë wat sy ontwikkeling gestrem het, het die klein dorpie ontwikkel tot ‘n aantreklike stad.Bloemfontein is die geografiese middelpunt van Suid-Afrika se spoor-, pad- en lugdienste. Die ontwikkeling van die Vrystaatse goudvelde, minder as 160 km daarvandaan, bring ekstra welvaart na die stad, wat vinnig besig is om ‘n belangrike industriële sentrum te word.Die stad is in ‘n skilderagtige omgewing geleë in die hart van die Vrystaatse plato, omring deur koppies en heuwels wat hoog bo die vlaktes verrys. Aan die noordekant is Naval Hill vanwaar ‘n pragtige uitsig oor Bloemfontein verkry kan word. |
LU 1.7 | ||||
AKTIWITEIT 2
1. ‘n Sellulêre diensverskaffer wil ‘n kommunikasietoring vir sy sellulêre diens oprig. Hierdie ligging moet op die hoogste punt in die gebied wees. Gee die hoogte in meter van die hoogste punt aangedui op die kaart. Gee ook die spesifieke punt se koördinate.
2. Gee ‘n rede waarom die sterrewag (Observatory Theatre) op Naval Hill (29°05'45" S, . 26°14'20" O) gebou is en nie in ‘n meer sentrale deel van die stad nie.
3. Bereken die magnetiese peiling vanaf driehoeksbaken ρ50 (29°03'45" S, 26°10'50" O) na ρ174 (29°05'25" S, . 26°11'30" O). Toon alle berekeninge.
4. Hoe lank sal dit ‘n reisiger neem om vanaf die N1-padkruising (29°07'45" S, 26°10' O) na die ander N1-padkruising (29°05'30" S, 26°10' 20" O) te beweeg as hy teen ‘n gemiddelde spoed van 120 km/h reis?
5. Bereken die oppervlakte in vierkante meter van die spoorwegeindpuntgebou (vierkantige swart gebou) by 29°06'50" S, 26°14' 50" O. Toon alle berekeninge.
6. Wat is die ware peiling vanaf ρ174 (29°05'25" S, 26°11'30" O) na Spitskop se hoogtepunt (29°05'40" S, 26°09'20" O)?
AKTIWITEIT 3
Gebruik slegs die ortofoto en beantwoord die volgende vrae:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en –prosesse te ondersoek. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.3 gevolgtrekkings oor inligting uit bronne soos foto’s, kaarte, atlasse, grafieke en statistiek ontleed en maak [werk met bronne]; |
1.5 inligting in die veld waarneem en dit opteken [werk met bronne]; |
1.7 verslag doen oor kennis wat tydens die ondersoek verkry is deur ‘n redenasie en interpretasie gegrond op inligtingsbronne te formuleer; gebruik kaarte, diagramme en grafika; gebruik, waar moontlik, rekenaars in die aanbieding [dra die antwoord oor]. |
AKTIWITEIT 1:
=
= 0,583 × 60
= 34,98 minute
Ontwikkeling van Bloemfontein
AKTIWITEIT 2:
1. Hoogtepunt 1499
Koördinate: 29 0 05’ 50” S 26 0 13’ 20’ O
Stad se ligte en besoedeling het hier ‘n kleiner invloed.
3. Ware Noord / Peiling : 164 0
Magnetiese Deklinasie : 2001 – 2003 = 2 jaar
2 × 6’ weswaarts (+)
20 0 35’ + 12’
= 20 0 35’ wes van Ware Noord
Magnetiese peiling = 640 + 20 0 35’
= 184 0 35’
4. Kaartafstand = 8,5 cm × 0,5 = 4,25 km
Tyd =
=
= 0,35 × 60
= 2,1 minute
(0,9 × 500) × (0,5 × 500)
450 × 250
= 112 500m 2
6. Ware peiling = 266 0
AKTIWITEIT 3
26,6 × 0,1
= 2,66 km
Baie soldate wat in barakke woon.
6.a) Suidoos
b) Smiddae
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 9' conversation and receive update notifications?