<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. Jou opvoeder sal die nodige papier aan jou voorsien. Kyk goed na die diagram hieronder en trek dit dan presies net so oor. Kyk dan of jy jou eie kubus (vierkantige blokkie) kan bou.
1 cm by 1 cm by 1 cm
1 cm × 1 cm × 1 cm = 1 cm3
(een kubieke sentimeter)
volume = lengte × breedte × hoogte
2. Hoeveel van hierdie boksies (van 1 cm 3 ) sal jy nodig hê om ’n kubus van 8 cm 3 te bou? (2 cm × 2 cm × 2 cm)
2.1 8 cm3 = (2 cm × 2 cm × 2 cm): ___________________ blokkies
2.2 27 cm3 = (3 cm × 3 cm × 3 cm): __________________ blokkies
2.3 64 cm3 = (4 cm × 4 cm × 4 cm): __________________ blokkies
2.4 125 cm3 = (5 cm × 5 cm × 5 cm): _________________ blokkies
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder by benadering ondersoek en bepaal (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span):
4.8.3: volume/kapasiteit van voorwerpe (deur dit te pak of te vul) ten einde reëls vir die berekening van volume van reghoekige prismas te ontwikkel.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?