<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
In hierdie module gaan ons met behulp van verskeie instrumente meet.
Ons gaan ..................
1. ’n Mier moet vanaf A na B, dan na C, D, E en weer tot by A loop (reg rondom – omtrek).
1.1 Watter instrument sal jy gebruik om te bereken hoe ver die mier loop?
1.2 Bereken nou die afstand wat die mier loop.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
1.3 In watter eenheid het jy gemeet? ____________________________________
1.4 Watter eenheid het jou maat gebruik? ________________________________
2. Kyk goed na die volgende figure. Kan jy vir jou opvoeder sê wat die “gewone” naam vir elkeen (behalwe vir die vierkant) is?
square
vierkant
2.1 Hierdie vorms is reëlmatig. Waarom?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2.2 Bereken nou die omtrek van elke vorm (onthou jou eenhede!). Skryf die naam van elke vorm neer, en daarnaas die antwoord.
(a) __________________________________________________________________
(b) _________________________________________________________________
(c) __________________________________________________________________
(d) _________________________________________________________________
2.3 Indien ’n vierkant se omtrek met die volgende formule 4 × sy bereken kan word, wat sal die formule wees vir die omtrek van elk van die vorms? Skryf weer eers die naam en dan die antwoord.
(b) _________________________________________________________________
(c) __________________________________________________________________
(d) _________________________________________________________________
2.4 Wat noem ons die volgende vorm?
_____________________________________________________________________
2.5 Kan jy dalk ’n formule aflei vir die omtrek van ’n reghoek ?
_____________________________________________________________________
ONTHOU!
’n Vierkant is ook ’n reghoek! Dit is net een waarvan die vier sye ewe lank is. Alle vierkante is reghoeke, maar alle reghoeke is nie vierkante nie.
3. Hier is nou ’n paar onreëlmatige vorms.
3.1 Hoekom sê ons hierdie vorms is onreëlmatig?
_____________________________________________________________________
3.2 Bereken nou die omtrek van elkeen van die onreëlmatige vorms.
A: __________________________________________________________________
B: __________________________________________________________________
C: __________________________________________________________________
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele en drie-dimensionele voorwerpe skat, meet, aantekeninge maak van, vergelyk en orden deur S.I.-eenhede met die geskikte noukeurigheid te gebruik vir: (cm), metres (m) and kilometres (km);
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder by benadering ondersoek en bepaal (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span):
4.8.1: omtrek m.b.v. liniale of maatbande.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?