<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 20

1.2 28

1.3 25

1.4 24

1.5 6

1.6 76

1.7 9

1.8 7

1.9 48

1.10 11

1.11 30

1.12 8

1.13 9

1.14 12

1.15 9

1.16 108

1.17 45

1.18 81

1.19 7

1.20 12

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om hoofreken te kan doen [lu 1.9]

  • In Wiskunde is dit baie belangrik dat jy flink moet kan dink! Kom ons kyk hoe vaar jy! Voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en korrek moontlik.

1.1 5 × 4 = ___________________

1.2 14 + 9 + 5 = ___________________

1.3 32 − 7 + ___________________

1.4 8 × 3 = ___________________

1.5 7 × ___________________ = 42

1.6 Verdubbel 38: ___________________

1.7 ___________________ × 8 = 72

1.8 8 × ___________________ = 56

1.9 4 × 12 = ___________________

1.10 ___________________ × 12 = 132

1.11 126 ÷ 6 + 9 = ___________________

1.12 48 ÷ ___________________ = 6

1.13 12 × ___________________ = 108

1.14 ___________________ × 6 = 72

1.15 54 ÷ 6 = ___________________

1.16 Halveer 216: ___________________

1.17 ___________________ ÷ 5 = 9

1.18 ___________________ ÷ 9 = 9

1.19 63 ÷ 9 = ___________________

1.20 144 ÷ 12 = ___________________

Voltooi: Ek het __________________________ ek.

HET JY GEWEET?

Ons gebruik vandag die Hindoe-Arabiese Getallestelsel.Die Antieke Romeine het hulle telstelsel meer as 2 000 jaar gelede uitgevind en van hul syfers lyk so:

I ; II ; III ; IV ; V

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1 optelling en aftrekking;

1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10;

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask