<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
MUSIEK
AKTIWITEIT 1
OM VIER VERSKILLENDE STYLE IN MUSIEK TE ONDERSOEK
[LU 2.7]
Kom ons kyk hoeveel musiekstyle jy kan identifiseer – net om te bepaal hoe lewendig die musiekwêreld is.
Jou opvoeder gaan die volgende vier style aan julle verduidelik en voorbeelde daarvan voorspeel:
Kwaito
Soukous / Kwassa-Kwassa
Volksliedjie
Musiekblyspel
STAP 1
Versamel die inligting omtrent DRIE van die style. Hierdie inligting kan in die vorm van prente, koerantuitknipsels en CD-omslae wees en word in jou Leerdersjoernaal geplak.
STAP 2
Luister na die musiek (of video) en voltooi kopieë van die gegewe tabelle deur die mees geskikte beskrywing uit elke groep te kies deur ‘n kruisie te maak.
1. Kwaito
Tipe stem | Merk | Toonhoogte | Merk | Gebruik | Merk | Styl | Merk |
Manstem | Hoog | Dans | Afrika | ||||
Vrouestem | Laag | Luister | Suid-Afrika | ||||
Gemengde koor | Hoog en laag | Aanbidding | Klassiek | ||||
Kinderstemme | Middel | Saamsing | Populêr | ||||
Nie een nie | Praatstyl | Nie een nie | Nie een nie |
2. Soukous / Kwassa-Kwassa

3. Volksliedjie

4. Musiekblyspel

AKTIWITEIT 2
OM TE ONDERSKEI TUSSEN DIE VIER STEMTIPES IN KOORMUSIEK
[LU 2.6]
In hierdie aktiwiteit gaan jy luister na koormusiek.
Die oudste musiekinstrument is sekerlik die stem! Nog voordat die mens musiekinstrumente gemaak het, het hy gesing.
Vandag bly dit een van die gewildste en mees beskikbare instrumente. Hoekom? Noem voorbeelde.
STAP 1
Noem die VIER stemtipes in koormusiek en beskryf hoe elke stemtipe klink. (Maak eers 'n kopie van die onderstaande tabel.)
STAP 2
Neem enige vier mense wat aan jou bekend is as voorbeelde. Kies dan die mees geskikte terme (t.o.v. toonhoogte en toonkleur) om hulle spesifieke stemme te beskryf.
STAP 3
Watter instrument pas by watter stem?
Sopraan
Alt Tenoor
Bas
Watter stem sing gewoonlik die melodie?
Watter strykinstrument speel gewoonlik die melodie?
AKTIWITEIT 3:
Om musieksimbole te identifiseer
[LU 2.4]
Waarop dui die volgende simbole?
Om musiek neer te skryf, gebruik ons ook simbole .
Hierdie simbole noem ons musiek notasie .
1. TOONHOOGTE
Stap 1
Toonhoogte beteken hoe hoog of laag die noot is.
Musiek beweeg op (hoër) en af (laer) soos wat jy by ‘n leer sou op- of afklim.
Om musiek neer te skryf, gebruik ons notebalke.
Hoe hoër die note klink, hoe hoër word die note geskryf.
Bestudeer die Groot Notebalk en beantwoord die vrae:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 5' conversation and receive update notifications?