<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
S tap 1
Maak ‘n lys van moontlike vervoermiddels en voeg by elk ‘n liedjie wat handel oor die spesifieke vervoermiddel. As jy ‘n opname het, kan die res van die klas gerus daarna luister.
Vervoermiddel | Liedjie |
S tap 2
Wanneer skepe en vliegtuie in die moeilikheid is, maak hulle gebruik van ‘n noodsein wat gebaseer is op Morsekode .
Morsekode bestaan uit kort en lang klanke ▬ . Musiek bestaan ook uit kort en lang klanke en daarom kan ons die Morsekode gebruik om die lang en kort klanke in musiek te noteer (neer te skryf).
S tap 3
Klap en sê die volgende ritmepatrone. Kan jy nog byvoeg?
S tap 4
Las nou enige twee ritmepatrone aanmekaar en klap dit.
Voorbeeld:
+ |
S tap 5
Klap jou nuwe patroon.
In hierdie speletjie doen jy presies wat Juffrou doen!
In hierdie speletjie herhaal jy presies wat jy gesê het – almal saam!
In hierdie speletjie vra Juffrou ‘n vraag en julle antwoord.
Hele klas== Vlieg-tuig + Mo-tor-fiets |
▬ ▬ ▬ |
Die ander simbole is indiwiduele leerders met verskillende patrone.
Bv. Klas Jana Klas Johann Klas Bill Klas Chris Klas
LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
Notification Switch
Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 4' conversation and receive update notifications?