<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Aardrykskunde

Graad 4

Voedselproduksie

Module 25

Die visbedryf

As jy na die kaarte van Suid-Afrika kyk, sien jy dat ons land aan drie kante met see omring is. Suid-Afrika het ‘n baie lang kuslyn, van Alexanderbaai in die noordweste tot by Kosibaai aan die noordoostelike kus van Kwazulu-Natal. Baie mense in Suid-Afrika maak dan ook ‘n bestaan uit visvangs.

VISVANGGEBIEDE IN Suid-Afrika

  • Groter visse soos snoek en kabeljou word met handlyne van bote af gevang, terwyl ander diepseesoorte soos sardyne en stokvis met nette wat agter die bote gesleep word, gevang word.
  • Die see is ‘n baie groot bron van voedsel en byna 30 000 mense maak jaarlik ‘n bestaan uit die visbedryf van Suid-Afrika. Baie mense beoefen ook vissery as sport. Behalwe vir die seewatervisse is daar ook kleiner hoeveelhede vars visse wat daagliks in heerlike geregte op ons tafels verskyn.

Kan jy drie redes in hierdie twee paragrawe vind waarom die visbedryf belangrik is vir ons land?

Aktiwiteit 1

Om soveel voorbeelde moontlik in die volgende tabel in te vul [lu 1.2]

Vis as Voedsel
Seewatervisse Varswatervisse
Aktiwiteit 2: Om ‘n vloeidiagram oor die prosesse in die produksie van vis te voltooi [LU 1.1]
  • Bestudeer die volgende sketse en voltooi die diagram.

Prosesse in die produksie van vis

(vloeidiagram)

Assessering

Leeruitkoms 1: aardrykskundige ondersoek

Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder

1.1 inligting uit verskillende bronne identifiseer (kaarte) [vind bronne];

1.2 inligting uit bronne onder hofies organiseer.

Memorandum

Die prosesse in die produksie van vis

  • Vis word gevang deur verskillende metodes bv. treknette; handlyne.
  • Vis word geweeg, skoongemaak en verkoop.
  • Vis word na fabrieke (industrieë) vervoer waar dit verwerk word.
  • Vis word verwerk tot produkte soos visolie; viskoekies; visvingers; vars vis vir bak of braai.

Questions & Answers

what are components of cells
ofosola Reply
twugzfisfjxxkvdsifgfuy7 it
Sami
58214993
Sami
what is a salt
John
the difference between male and female reproduction
John
what is computed
IBRAHIM Reply
what is biology
IBRAHIM
what is the full meaning of biology
IBRAHIM
what is biology
Jeneba
what is cell
Kuot
425844168
Sami
what is biology
Inenevwo
what is cytoplasm
Emmanuel Reply
structure of an animal cell
Arrey Reply
what happens when the eustachian tube is blocked
Puseletso Reply
what's atoms
Achol Reply
discuss how the following factors such as predation risk, competition and habitat structure influence animal's foraging behavior in essay form
Burnet Reply
cell?
Kuot
location of cervical vertebra
KENNEDY Reply
What are acid
Sheriff Reply
define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what is vertibrate
Jeneba
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 4. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11083/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask