<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 6   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Getalbegrip

Opvoeders afdeling

Memorandum

1. GETALBEGRIP

1.1 27

1.2 79

1.3 96

1.4 63

1.5 42.5

1.6 3.2

1.7 100

1.8 300

1.9 294

1.10 992

1.11 8

1.12 55

1.13 63

1.14 +

1.15 445

Leerders afdeling

Inhoud

Los die volgende raaisel op

B C E H I M N O P R T U
17 11 5 14 21 7 2 6 8 4 18 12

Leidrade:

1. 24 ÷ 12

2. 5 + 7

3. 11 - 4

4. 8 + 9

5. 20 ÷ 4

6. 13 − 9

7. 20 - 9

8. 36 ÷ 6

9. 14 ÷ 7

10. 17 − 6

11. 25 ÷ 5

12. 2 × 4

13. 27 − 9

Skryf jou antwoord hier neer: _____________________________________________

Aktiwiteit: om hoofreken te kan doen [lu 1.9.1, lu 1.9.2]

1. Jy het reeds in die vorige grade kennis geneem van die belangrikheid van die vermoë om hoofreken vinnig en akkuraat te kan doen. Kom ons kyk hoe vaar jy in jou eerste Graad 6-toets! Werk so vinnig en akkuraat moontlik:

1.1 56 + __________________ = 83

1.2 49 x 15 = __________________

1.3 12 x 8 = __________________

1.4 . __________________ ¸ 9 = 7

1.5 Halve 85: . __________________

1.6 Double 163: __________________

1.7 20 x __________________ = 2 000

1.8 (7 x 9) − 8 __________________

1.9 98 + 99 + 97 = __________________

1.10 1 004 − 12 = . __________________

1.11 8 x 9 x 6 = 6 x . __________________ x 9

1.12 A half x __________________ = 150

1.13.. (38 + 49) − 24 = __________________

1.14 89 __________________ 16 = 105

1.15 998 − __________________ = 550

Voltooi: Ek het _____________________________________ reg!!

HET JY GEWEET?

Kan jy nog onthou watter getallestelsel ons vandag gebruik?

____________________________________________________________________

Die Antieke Romeine het hulle telstelsel meer as 2 000 jaar gelede uitgevind en van hul syfers lyk so: I ; II ; III ; IV ; V

2. KOM ONS TEL!

Werk saam met ’n maat en maak beurte om te tel in:

2.1 tiene vanaf 19 870 tot 20 040

2.2 honderde vanaf 67 403 terug tot by 65 903

2.3 duisende vanaf 37 556 terug tot by 29 556

2.4 tienduisende vanaf 25 526 tot 95 526

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer wat die volgende behels:

1.9.1: optelling en aftrekking;

1.9.2: vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 12 x 12.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 6. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11072/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask