As
positief is, moet albei die faktore van
positief of albei negatief wees. Die faktore is beide negatief indien
negatief is, en beide positief indien
positief is. As
negatief is, beteken dit slegs een van die faktore van
is negatief, en die ander een is positief.
Wanneer jy 'n antwoord gekry het, brei weer jou hakies uit net om te toets of dit reg uitwerk.
Vind die faktore van
.
Die kwadraat is in die regte vorm.
Skryf die stel faktore neer van
en
.
Die moontlike faktore van
is: (1,3).
The moontlike faktore van
is: (-1,1) of (1,-1).
Skryf die groep opsies neer van die moontlike faktore van die kwadratiese uitdrukking
en
.
Daar is twee moontlike oplossings.
Opsie 1
Opsie 2
Die faktore van
is
en
.
Faktorisering van 'n kwadratiese drieterm
Faktoriseer die volgende:
(a)
(b)
(c)
(d)
(e)
(f)
Ontbind die volgende in faktore:
Vind die faktore van die volgende drieterme:
Faktoriseer die volgende drieterme:
Faktorisering deur groepering
'n Verdere metode van faktorisering gebruik gemeenskaplike faktore. Ons weet dat die faktore van
, 3 en
is. Soortelyk is die faktore van
,
en
. Gevolglik het ons 'n uitdrukking:
wat ons kan faktoriseer as:
Nou kan ons sien daar is 'n ander gemene faktor:
. Gevolglik kan ons nou skryf:
Ons kry dit deur die
'uit te haal' (uit te deel) en te sien wat oorbly. Ons het
uit die eerste term en
uit die tweede term. Dit word genoem
faktorisering deur groepering .
Vind die faktore van
deur groepering
Daar is geen algemene gemeenskaplike faktore nie.
7 is 'n gemene faktor van die eerste twee terme en
is 'n gemene faktor van die tweede twee terme.