<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Vrugte en groente is (goedkoper; duurder, dieselfde) as sjokolade en
skyfies.
Gesonde eetgewoontes help jou om _________________ te wees en dus
sal jy die ____________selde besoek, omdat jy nie maklik _____________
sal word nie.
Assessering deur ‘n maat onder leiding van die opvoeder | Totaal uit: | |
15 |
LU 5.2.1 |
Verdeel nou in groepe en bespreek die volgende vrae. Kies ‘n groepleier wat aan die res van die klas verslag sal doen oor julle groep se standpunte:
LU 2.2.1 | |
LU 2.4.4 |
Skryf die sinne oor en voorsien dit van die regte leestekens en hoofletters;
: , “ ” ? !
LU 6.3.14 |
Selfassessering onder leiding van die opvoeder.
DIREKTE REDE
In die direkte rede word die direkte woorde van die spreker aangehaal.
bv. Peter sê: “Ma, ek het al my huiswerk gedoen.”
Kyk mooi na die gebruik van die dubbelpunt : en die aanhalingstekens “ “
Bianca vra: “Kan ek jou help, Kate?”
Soms kom die spreker se naam na die aanhaling, bv.
“Ma, ek het my huiswerk gedoen,” sê Peter.
óf
“Kan ek jou help, Kate?” vra Bianca.
KONTROLELYS: DIREKTE REDE
Ek het onthou om: | JA | NEE |
die spreker se direkte woorde te skryf | ||
‘n dubbelpunt te gebruik net voordat die direkte woorde geskryf word | ||
aanhalingstekens vir die direkte woorde te gebruik (aan die begin en einde) | ||
‘n komma te gebruik as ‘n persoon direk aangespreek word, bv. “Kate, waar is jou kospakkie?” |
HERSIENINGSOEFENING
Skryf die volgende sinne in direkte rede en gebruik die kontrolelys om seker te maak dat jy alles korrek doen.
Hierdie seun se liggaamsdele kla teenoor mekaar. Die maag werk baie hard en die spiere werk glad nie. Jy en ‘n maat gaan elkeen ‘n liggaamsdeel wees wat met mekaar gesels. Vertel wat hulle makeer, hoe hulle voel, hoekom hulle so voel en wat moet gebeur om hulle beter te laat voel. Julle kan julle gesprek hieronder neerskryf as julle wil.
LU 4.4.1 |
Julle gaan mekaar assesseer terwyl julle die dialoog vir die klas kom voordra.
Gebruik die assesseringsruit om mekaar te assesseer.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 7' conversation and receive update notifications?