<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
SELF:
Maak ‘n lys van die behoeftes van die mens en verskaf geskikte voorbeelde in elke geval. (Wenk: Begin deur ‘n lys te maak van jou eie behoeftes.)
GROEP:
Watter van voorgenoemde behoeftes is die dringendste behoefte(s)?
Die verbruikers sal dus hul produksiefaktore aan die tweede deelnemer in die siklus, die PRODUSENT of SAKEONDERNEMING, moet “verkoop”, wat dit dan sal organiseer en orden sodat produkte geproduseer kan word wat in die behoeftes van die verbruikers kan voorsien. Die produsent sal (op die volgende wyse) die verbruiker “vergoed” vir die gebruik van sy produksiefaktore:
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
die ekonomiese siklusDie leerder is in staat wees om kennis en begrip van die ekonomiese siklus binne die konteks van ‘die ekonomiese’ probleem te toon. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
|
AKTIWITEIT 1: Menslike behoeftes
SELF:
Lys van behoeftes van die mens :
Voeding, Kleding, Huisvesting, Beskerming, Ontspanning, Musiek, Liefde, Mag, ens.
AKTIWITEIT 2: Menslike behoeftes
GROEP:
Die dringendste behoeftes :
Voeding, Kleding, Huisvesting, Beskerming, Ontspanning.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?