<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
7. Voltooi die tabel:
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 10 | 12 | 20 |
4 | 7 | 10 | 13 | 16 |
8. Voltooi die tabel:
1 | 2 | 3 | 4 | 7 | 8 | |
1 | 4 | 9 | 16 | 100 |
9. Dertig vierkante word met tandestokkies gebou, soos in die diagram (een tandestokkie vir elke reguit lyn). Hoeveel tandestokkies word benodig?
10. Vind 'n patroon en skryf die ontbrekende getalle: 5; 13; 21; 29; …; …
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 2 |
Patrone, Funksies en AlgebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.1 meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende: |
|
|
LU 4 |
MetingDie leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik. |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
4.8 ondersoek instel en bepaal by benadering (alleen en/of as lid van 'n groep of span) met betrekking tot: |
4.8.2 oppervlakte van veelhoeke (m.b.v. vierkantroosters en teëling) ten einde ‘n begrip van vierkante eenhede te ontwikkel;
|
AKTIWITEIT 1: oppervlak / area van veelhoeke
1.1 tot 1.3 Praktiese eie werk en die aanteken daarvan.
2. vier hele blokke en vyf en 'n stukkie van 'n blok = omtrent nege blokke
3.1 6
3.2 12
8.1 Ja
8.2 Teken
9. 23 x ? =736
32 teëls
10. 75 x 54 = 4 050 teëls!
AKTIWITEIT 2: patrone
1.4 vier patrone
2. Veelvoude van 9 – die syfers wat elke veelvoud van 9 vorm tel saam 9, dus is 54 'n veelvoud van 9; 72 is 'n veelvoud van 9. Dit is nuttig vir die kontrolering van antwoorde.
3.Uitvoergetalle: 7; 14; 21; 28; 35; 42; 49; 56; 63; 70
4.1
1 | 2 | 3 | 4 | 7 | 8 | 9 | 10 | 20 | 50 |
7 | 12 | 17 | 22 | 37 | 42 | 47 | 52 | 102 | 252 |
4.2 Vloeidiagram:
Invoergetalle: 1; 2; 3; 4; 7; 8; 9; 10; 20; 50
Operators/bewerkingstekens: x 5 + 2
Uitvoergetalle: 7; 12; 17; 22; 37; 42; 47; 52; 102; 252
5.1
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 9 | 11 | 12 | 20 |
3 | 5 | 7 | 9 | 11 | 13 | 19 | 23 | 25 | 41 |
5.3 Vermenigvuldig met 2 en voeg telkens 1 by die antwoord
In | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 10 | 14 |
Uit | 3 | 7 | 11 | 15 | 19 | 23 | 27 | 39 | 55 |
5.4 Vermenigvuldig met 4 en trek 1 van die antwoord af.
6.2 1 + 20; 2 + 19; 3 + 18; 4 + 17; 5 + 16; 6 + 15; 7 + 14; 8 + 13; 9 + 12; 10 + 11
10 x 21 = 210
7. 55; 155; 255; 355; 455 ens.
Eie
8.1 2
8.2
Driehoeke | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 17 | 25 |
Tande-stokkies | 3 | 5 | 7 | 9 | 11 | 13 | 35 | 51 |
8.4 (a) 17 x 2 + 1
(b) 25 x 2 + 1
9.
In | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 10 | 20 | 50 |
Uit | 8 | 15 | 22 | 29 | 36 | 43 | 71 | 141 | 351 |
1.1 Ja
1.2 Ja
1.3 Nee
2. Net een stel teenoorstaande kante is parallel; hulle is nie ewe lank nie
3. Dit is 'n stewige fatsoen
4. 170 teëls
5. 15 teëls
6. Diagram 4 by 4
7.
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 10 | 12 | 20 |
4 | 7 | 10 | 13 | 16 | 19 | 31 | 37 | 61 |
8.
1 | 2 | 3 | 4 | 7 | 8 | 10 |
1 | 4 | 9 | 16 | 49 | 64 | 100 |
10. 5; 13; 21; 29; 37; 45
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 4' conversation and receive update notifications?