Wiskunde
Gewone breuke en desimale breuke
Gewone breuke
Opvoeders afdeling
Memorandum
INLEIDING
Daar is 5 modules:
1. Getalbegrip, Optelling en Aftrekking
2. Vermenigvuldiging en Deling
3. Breuke en Desimale Breuke
4. Meting en Tyd
5. Meetkunde; Datahantering en Waarskynlikheid
4 Dit is belangrik dat opvoeders die modules in volgorde (soos hierbo genoem) sal doen, aangesien die leerders die vorige module se kennis en vaardighede benodig vir die daaropvolgende module.
3. GEWONE EN DESIMALE BREUKE (LU 1; 2 EN 5)
LEEREENHEID 1 FOKUS OP GEWONE BREUKE
- Hierdie module is ‘n voortsetting van die werk wat in graad 5 gedoen is. Daar word uitgebrei op die optelling en aftrekking van breuke, en die berekening van ‘n breuk van ‘n sekere hoeveelheid word ook hersien.
- Maak seker dat die leerders die korrekte terminologie bemeester het, asook die korrekte strategieë om bogenoemde korrek te bereken.
- Kritieke Uitkoms 5 (Effektiewe kommunikasie deur visuele, simboliese, en/of taalvaardighede op verskillende maniere te gebruik) is hier van toepassing.
- 3 weke behoort voldoende te wees om hierdie module te voltooi.
- ** Aktiwiteit 17 is ‘n taak vir die portefeulje. Hoewel dit ‘n baie eenvoudige opdrag is, moet leerders in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
LEEREENHEID 2 FOKUS OP DESIMALE BREUKE
- Hierdie module is ‘n uitbreiding op werk wat in graad 5 afgehandel is. Leerders moet nou in staat wees om desimale breuke korrek af te rond tot die naaste tiende, honderdste en duisendste. Beklemtoon weer die korrekte metode om op te tel en af te trek (vertikaal). Gee ook baie aandag aan die vermenigvuldiging en deling van desimale breuke.
- Aangesien leerders laasgenoemde nogal moeiliker vind, kan 3 - 4 weke aan dié module spandeer word.
- ** Aktiwiteit 19 is ‘n taak vir die portefeulje. Die opdrag is baie eenvoudig, maar leerders moet in staat wees om dit netjies en akkuraat uit te voer. Leerders moet voor die tyd weet hoe opvoeders die taak gaan assesseer.
- 5
= 5
= 1
1.2 1
+ 2
3
= 3
= 4
1.3 3
+ 2
5
= 5
2.
- 4
- 5
2.3 5
KOPKRAPPERS
1 +
= 1
1 +
+
= 1
1 +
+
+
= 1
1 +
+
+
+
= 1
1 +
+
+
+
+
= 1
|
3 |
|
0 |
2 |
4 |
3
|
1 |
1
|
KLASBESPREKING
- Noemers dieselfde maak
- Kry kleinste gemene veelvoud
- Maak alles eers onegte breuke
- Trek eers heelgetalle van mekaar
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om probleme in konteks op te los [lu 1.6.2]
Werk saam met ‘n maat en los die volgende probleem op:
1.1 Ma gebruik
koppie suiker vir een resep en
koppies vir ‘n ander. Hoeveel koppies suiker is altesaam gebruik?
.........................................................................................................................

1.2 By ‘n verjaarsdagpartytjie eet Rafiek en sy maats een en vyf agstes van die ham-en-salami-pizzas op. Hulle eet ook twee en twee derdes van die ham-en-pynappel-pizzas op. Watter breuk pizza het hul altesaam opgeëet?
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
1.3 Rafiek en sy maats drink ook drie en ‘n kwart liter Coke en twee en ‘n vyfde liter Creamsoda op. Watter breuk koeldrank het hul altesaam opgedrink?
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
.........................................................................................................................
2. Bereken die volgende op jou eie:
2.1 2
+ 1
2.2
+ 2
2.3 4
+ 1
Kopkrappers!
- Kan jy die breuke-patroon voltooi?
1 +
= 1
1 +
+
= 1
1 +
+
+
= 1
1 +
+
+
+
= 1
1 +
+
+
+
+
= 1
- Kan jy hierdie towervierkant voltooi?
|
3 |
|
|
2 |
4 |
|
1 |
|
Klasbespreking:
- Wat moet ek eers doen voordat ek breuke van mekaar kan aftrek?
- Wat doen ek as ek twee breuke waarvan die noemers nie veelvoude van mekaar is nie, bv.
–
, van mekaar wil aftrek?
- Wat is die maklikste manier om die verskil tussen twee gemengde getalle te bereken?
- Watter ander manier(e) is daar nog?
Onthou!
Wanneer ons ekwivalente breuke aftrek, trek ons net die tellers af.
Die noemer word net so behou.
Onthou ook!
Indien die antwoord ‘n onegte breuk is, moet jy
dit na ‘n gemengde getal herlei.
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.6: probleme oplos in konteks, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder, soos:
1.6.2 meting in konteks van Natuurwetenskappe en Tegnologie;