<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
PROEFBALANS VAN HENDRIKSE HANDELAARS OP 30 JUNIE 2003
Dt. | Kt. | ||
Balansstaatafdeling | |||
Kapitaal | B1 | 166 047 | |
Onttrekkings | B2 | 6 320 | |
Grond en Geboue | B3 | 140 000 | |
Toerusting | B4 | 18 600 | |
Handelsvoorraad | B5 | 8 860 | |
Debiteurekontrole | B6 | 11 224 | |
Bank | B7 | 7 621 | |
Wisselgeld | B8 | 150 | |
Kleinkas | B9 | 110 | |
Krediteurekontrole | B10 | 9 216 | |
Nominale Rekeninge-afdeling | |||
Verkope | N1 | 83 706 | |
Koste van verkope | N2 | 55 804 | |
Huurinkomste | N3 | 3 200 | |
Telefoon | N4 | 640 | |
Water en Elektrisiteit | N5 | 760 | |
Salarisse | N6 | 8 900 | |
Lone | N7 | 1 100 | |
Posgeld | N8 | 120 | |
Skryfbehoeftes | N9 | 680 | |
Verpakkingsmateriaal | N10 | 1 280 | |
262 169 | 262 169 | ||
AKTIWITEIT 3:
Om Balansstate vir ’n diensonderneming en ’n handelsonderneming onderskeidelik op te stel
[LU 3.1]
Die volgende voorbeelde is Balansstate van ’n diensonderneming en ’n handelsonderneming
M. MuvaloHandeldrywend as Muvalo Haarsalon Balansstaat op 28 Februarie 2003
Bates | |
Nie-Bedryfsbates | |
Vaste Bates 1 | 49 700 |
Bedryfsbates | 2 840 |
Totale Bates | 52 540 |
Ekwiteit en Laste | |
Eienaarsbelang 2 | 52 540 |
Bedryfslaste | − |
Totale Ekwiteit en Laste | 52 540 |
M. MuvaloHandeldrywend as Muvalo Haarsalon Notas by die finansiële state vir die jaar geëindig 28 Februarie 2003
1. Vaste Bates | |
Voertuie | 35 000 |
Toerusting | 14 700 |
49 700 | |
2. Eienaarsbelang | |
Saldo op 28 Februarie 2002 / laaste dag van vorige jaar | 45 000 |
Netto Wins vir die jaar | 18 140 |
Addisionele kapitaal bygedra | − |
Onttrekkings | (10 600) |
Saldo op 28 Februarie 2003 / laaste dag van huidige jaar | 52 540 |
F. Foxie Handeldrywend as Fox en Kie. Balansstaat op 31 Desember 2003
Bates | |
Nie-Bedryfsbates | |
Vaste Bates 1 | 158 600 |
Bedryfsbates | 27 965 |
Handelsvoorraad | 8 860 |
Debiteure | 11 224 |
Kontant 2 | 7 881 |
Totale Bates | 186 565 |
Ekwiteit en Laste | |
Eienaarsbelang 3 | 177 349 |
Bedryfslaste | 9 216 |
Krediteure | 9 216 |
Totale Ekwiteit en Laste | 186 565 |
F. Foxie Handeldrywend as Fox en Kie. Notas by die finansiële state vir die jaar geëindig 31 Desember 2003
1 . Vaste Bates | |
Grond en Geboue | 140 000 |
Toerusting | 18 600 |
158 600 | |
2. Kontant | |
Bank | 7 621 |
Wisselgeld | 150 |
Kleinkas | 110 |
7 881 | |
3. Eienaarsbelang | |
Saldo op 31 Desember 2002 | 166 047 |
Netto wins vir die jaar | 17 622 |
Onttrekkings | (6 320) |
Saldo op 31 Desember 2003 | 177 349 |
OPDRAG 1: Balansstaat van ’n diensonderneming
OPDRAG 2: Inkomstestaat van ’n handelsonderneming
OPDRAG 3 : Balansstaat van ’n handelsonderneming
PROEFBALANS VAN ORANJE HANDELAARS OP 28 FEBRUARIE 2003
Dt. | Kt. | ||
Balansstaatafdeling | |||
Kapitaal | B1 | 200 000 | |
Onttrekkings | B2 | 4 700 | |
Grond en Geboue | B3 | 150 800 | |
Voertuie | B4 | 36 200 | |
Toerusting | B5 | 29 000 | |
Handelsvoorraad | B6 | 16 700 | |
Debiteurekontrole | B7 | 3 980 | |
Bank | B8 | 2 550 | |
Wisselgeld | B9 | 660 | |
Kleinkas | B10 | 110 | |
Krediteurekontrole | B11 | 16 000 | |
Nominale Rekeninge-afdeling | |||
Verkope | N1 | 192 557 | |
Koste van verkope | N2 | 115 440 | |
Huurinkomste | N3 | 8 400 | |
Eiendomsbelasting | N4 | 2 720 | |
Lone | N5 | 9 600 | |
Salarisse | N6 | 30 000 | |
Herstelwerk | N7 | 2 416 | |
Advertensies | N8 | 819 | |
Versekering | N9 | 2 690 | |
Water en Elektrisiteit | N10 | 3 670 | |
Telefoon | N11 | 4 902 | |
416 957 | 416 957 | ||
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 3 |
Bestuurs-, Verbruiker- en Finansiële Kennis en VaardighedeDie leerder is in staat om kennis en die vermoë te toon om verskeie bestuurs-, verbruikers- en finansiële vaardighede toe te pas. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Ons weet dit as die leerder: |
3.1 ‘n basiese inkomstestaat en balansstaat vir ‘n diensverskaffings- en kleinhandelbesigheid opstel; |
3.2 verskillende sakeondernemings se strategieë en optrede ondersoek ten opsigte van openbare betrekkinge, sosiale verantwoordelikheid en omgewingsverantwoordelikheid; |
3.3 kontant- en krediettransaksies in die boeke van diens- en kleinhandelondernemings doen; |
3.4 toetsbordvaardighede en funksietoetse gebruik om sakedokumente te ontwikkel, te bewaar, te herwin en te redigeer; |
3.5 finansiële state ontleed vir besluitneming op ‘n basiese vlak; |
3.6 tussen verskeie vorms van kredietaankope en metodes van betaling kan onderskei. |
AKTIWITEIT 1
AKTIWITEIT 2
AKTIWITEIT 3
Notification Switch
Would you like to follow the 'Ekonomiese en bestuurswetenskappe graad 9' conversation and receive update notifications?