<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
3. Waarom is ons dorp/stad juis hier aangelê?
4. ..........................................................................................................................
5. ................................................................................................................
6. ......................................................................................................................................
My woonplek: ................................................................. en die geskiedenis van sy stigting:
...........................................................................................................................

......................................................................................................................................

Julle kan in die spasies prentjies teken of plak om te verduidelik (a) hoe julle omgewing vroeër gelyk het, (b) hoe jy wil hê dit moet lyk, (c) hoe dit verbeter kan word en (d) hoe dit nie moet lyk nie. Julle kan dit ook op aparte velle doen.
a) So het ons omgewing gelyk voordat mense daar gaan woon het.
b) Ons wil graag hê dat ons stad/ dorp soos hierdie plek moet lyk.
c) Planne wat ons kan maak sodat ons nageslagte sal weet hoe ons omgewing gelyk het voordat mense hier kom woon het.
d) Só behoort ons plek glad nie te lyk nie!
A
B
Soms woon mense in groot groepe saam en ander kere weer in kleiner groepies. Op die platteland word ‘n klein groepering van huise en winkels ‘n dorpie genoem. ‘n Dorpie word ‘n LANDELIKE NEDERSETTING genoem.
Wanneer die groeperings groter word en meer besighede insluit, word dit ‘n groot dorp of selfs ‘n stad. Dit staan dan bekend as ‘n STEDELIKE NEDERSETTING .
Kyk of julle die volgende vrae binne jul groepe kan beantwoord.
- die tipe geboue
- watter werk die mense doen
- van watter vervoermiddels hulle gebruik maak
Verminder probleme in landelike gebiede | Verminder probleme in stedelike gebiede | |
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
1.6 inligting uit bronne (insluitend eie waarnemings) gebruik om vrae oor mense en plekke te beantwoord;
1.7 aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -terme gebruik om op verskillende maniere verslag te doen oor ondersoeke (teken van kaarte).
Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
2.1 die eienskappe van die plaaslike nedersetting, insluitend landgebruik, beskryf en dit vergelyk met voorbeelde van ander plekke (mense en plekke);
2.2 die belangrikheid beskryf van toegang tot hulpbronne en dienste.
Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor sosiale en omgewings-vraagstukke en –probleme te neem.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
3.1 vraagstukke kan identifiseer wat met hulpbronne en dienste in spesifieke kontekste gepaardgaan;
3.2 faktore identifiseer wat veroorsaak dat sommige mense in ‘n spesifieke konteks groter toegang tot hulpbronne het as ander;
3.3 voorstelle maak oor hoe toegang tot hulpbronne in ‘n spesifieke konteks verbeter kan word.
Myndorp/-stad | Hawedorp/-stad | Nywerheidsdorp/-stad | Toeriste-aantreklikheid |
Kimberley | Knysna | Sasolburg | Knysna |
Koffiefontein | Port Elizabeth | Kimberley | Port Elizabeth |
Kaapstad | Kaapstad | Kimberley | |
Knysna | Kaapstad | ||
Port Elizabeth | Warmbad | ||
Skukuza | |||
Heroldsbaai | |||
Hogsback |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 4' conversation and receive update notifications?