<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Energie en verandering

Module 27

Die gevaar van sonbrand

Aktiwiteit:

Om op die gevaar van sonbrand te wys

[LU 2.1]

Skryf so veel as moontlik dinge neer waarvoor die son gebruik word.

Die son is eintlik ‘n ster wat die aarde van lig en warmte voorsien. Die son se strale is ontsettend sterk en dit is dus baie belangrik dat ons onsself teen hierdie strale moet beskerm. Dit is baie makliker om skade aan jou vel te voorkom as wat dit is om dit later in jou lewe te herstel.

Hou ‘n groepgesprek oor die skade wat son aan jou vel kan aanrig en voltooi dan die take.

  1. As jy sonder voorsorg te lank in die son speel, kan die volgende gebeur:
  1. Dink wat jy nodig het om jouself teen die son te beskerm. Plak advertensies wat jy uit ou tydskrifte knip op ‘n vel papier.
  1. Hoekom, dink jy, is daar steeds mense wat in die son wil lê en sonbrand om bruin te brand?
  1. Skryf ‘n briefie aan julle skoolhoof om aan hom/haar ‘n paar wenke te gee oor hoe die kinders in jou skool teen sonskade beskerm kan word. Vra jou onderwyser om al die briefies aan hom/haar te oorhandig.

Assessering

LEERUITKOMS 2: KONSTRUKSIE VAN WETENSKAPLIKE KENNISDie leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.

Assesseringstandaard

Dit is duidelik wanneer die leerder

2.1 betekenisvolle inligting onthou.

Memorandum

Skryf so veel as moontlik dinge neer waarvoor die son gebruik word.

  • Son verskaf energie aan die mens, plante en diere.
  • Die son verhit die aarde.
  • Die son verlig die aarde.
  • Die son hou ons warm.
  • Die son laat plante groei.
  • Enige ander aanvaarbare antwoord.

Hou ‘n groepgesprek oor die skade wat son aan jou vel kan aanrig en voltooi dan die take.

1. Jou vel kan baie seer verbrand, selfs blase kan vorm.

2. Leerders knip prentjies uit plak dit in die oop spasie. Hulle kan selfs werklike produkte bring wat in die klas bespreek kan word.

3. Modelle wat in advertensies gebruik word, word altyd as sonbruin voorgehou. Dit plaas druk op die gewone mens om ook so te lyk. (Gesels sommer hier oor groepsdruk!) Enige aanvaarbare antwoord.

4. Laat hulle briefies skryf om aan die skoolhoof te gee. Daar behoort interessante dinge uit te kom.

Mnr. Breinsel:

  • Ongeveer 150 miljoen km van die aarde af.
  • Temperatuur 15 miljoen grade C.

Questions & Answers

if three forces F1.f2 .f3 act at a point on a Cartesian plane in the daigram .....so if the question says write down the x and y components ..... I really don't understand
Syamthanda Reply
hey , can you please explain oxidation reaction & redox ?
Boitumelo Reply
hey , can you please explain oxidation reaction and redox ?
Boitumelo
for grade 12 or grade 11?
Sibulele
the value of V1 and V2
Tumelo Reply
advantages of electrons in a circuit
Rethabile Reply
we're do you find electromagnetism past papers
Ntombifuthi
what a normal force
Tholulwazi Reply
it is the force or component of the force that the surface exert on an object incontact with it and which acts perpendicular to the surface
Sihle
what is physics?
Petrus Reply
what is the half reaction of Potassium and chlorine
Anna Reply
how to calculate coefficient of static friction
Lisa Reply
how to calculate static friction
Lisa
How to calculate a current
Tumelo
how to calculate the magnitude of horizontal component of the applied force
Mogano
How to calculate force
Monambi
a structure of a thermocouple used to measure inner temperature
Anna Reply
a fixed gas of a mass is held at standard pressure temperature of 15 degrees Celsius .Calculate the temperature of the gas in Celsius if the pressure is changed to 2×10 to the power 4
Amahle Reply
How is energy being used in bonding?
Raymond Reply
what is acceleration
Syamthanda Reply
a rate of change in velocity of an object whith respect to time
Khuthadzo
how can we find the moment of torque of a circular object
Kidist
Acceleration is a rate of change in velocity.
Justice
t =r×f
Khuthadzo
how to calculate tension by substitution
Precious Reply
hi
Shongi
hi
Leago
use fnet method. how many obects are being calculated ?
Khuthadzo
khuthadzo hii
Hulisani
how to calculate acceleration and tension force
Lungile Reply
you use Fnet equals ma , newtoms second law formula
Masego
please help me with vectors in two dimensions
Mulaudzi Reply
how to calculate normal force
Mulaudzi
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask