<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.1 4 650 ÷ 25
1.2 5 250 ÷ 21
Gebruik nou enige metode (die een wat jy verkies!) en bereken:
2.1 15 350 ÷ 45
2.2 32 648 ÷ 28
KOPKRAPPER!
Na ’n verjaarsdagpartytjie was daar 5 vol bottels koeldrank, 5 halwe bottels en 5 leë bottels op die kombuistafel. Drie vriende wou die aantal bottels gelykop tussen hulle verdeel. Hulle wou ook die koeldrank gelykop tussen hulle verdeel sonder om daarvan oor te skink. Hoe moes die bottels en die koeldrank verdeel word? (Wenk: Maak ’n skets!)
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 1 |
Getalle, Verwerkings en VerwantskappeDie leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
1.2 verskeie maniere beskryf en illustreer om getalle neer te skryf deur die geskiedenis heen in verskillende kulture (insluitend plaaslik); |
1.3 getalle herken en voorstel sodat dit beskryf en vergelyk kan word: |
1.3.6 veelvoude van enkelsyfergetalle tot minstens 100; |
1.3.7 faktore van minstens enige 2-syferheelgetal; |
1.6 probleme in konteks oplos, insluitend kontekste wat gebruik kan word om ‘n bewustheid van ander leerareas, asook van menseregte-, sosiale, ekonomiese en omgewingskwessies, te bevorder: |
1.6.1 finansiële kontekste (insluitend koop en verkoop, wins en verlies , en eenvoudige begrotings); |
1.8 skat en bereken deur geskikte bewerkings vir die oplossing van probleme te gebruik: |
1.8.1 afronding tot die naaste 5, 10, 100 of 1 000; |
1.8.4 vermenigvuldiging van minstens 3-syferheelgetalle met 2-syferheelgetalle; |
1.8.5 deling van minstens 3-syferheelgetalle deur 2-syferheelgetalle; |
1.9 hoofberekeninge uitvoer: |
1.9.2 vermenigvuldiging van heelgetalle tot minstens 10 × 10; |
1.10 ‘n verskeidenheid tegnieke gebruik om sowel skriftelike as hoofberekeninge met heelgetalle te doen: |
1.10.1 optelling en aftrekking in kolomme; |
1.10.4 verdubbeling en halvering; |
1.10.5 gebruik van ‘n sakrekenaar |
1.11 ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel: |
1.12 herken, beskryf en gebruik:1.12.1 die omgekeerde verwantskap tussen vermenigvuldiging en deling (bv. as 5 × 3 = 15, dan is 15 3 = 5 en 15 5 + 3);1.12.3 die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle (leerders behoort in staat te wees om die eienskappe te gebruik sonder om noodwendig die name te ken). |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 2 |
Patrone, funksies en algebraDie leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit is duidelik wanneer die leerder: |
2.2 verwantskappe of reëls wat waargeneem is in eie woorde beskryf; |
2.6 bepaal, deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word:
|
3.1
34 | |||||||
2 | 4 | 4 | 6 | 2 | 7 |
3.2
61 | |||||||
Res | 1 | 1 | 5 | 5 | 6 | 1 |
4. 4.1 20 4.11 72
4.1 20 4.11 72
4.2 48 4.12 54
4.3 6 4.13 306
4.4 9 4.14 243
4.5 56 4.15 518
4.6 72 4.16 36
4.7 7 4.17 48
4.8 70 4.18 12
4.8 7 4.19 9
4.10 70 4.20 40
AKTIWITEIT 2
1.1 26; 26
1.2 30; 30
AKTIWITEIT 3
1.1 5 1.2 86
1.3 359 1.4 4 625
1.5 32 174
2. Wanneer enige getal deur 1 gedeel word, is die antwoord altyd die getal self.
KOPKRAPPER
Breuk
3. 3.1 O E 3.2 O E
3.3 O E 3.4 O E
3.5 O E
4. Wys “Error” (Antwoord is foutief)
KOPKRAPPER
45
216
AKTIWITEIT 4
1.1 a) 10
14
AKTIWITEIT 5
1.
2 | 5 | 9 | 12 | 147 | 256 | 1 438 | 2 652 |
O val weg. Elke syfer skuif een plek na regs.
2.
3 | 8 | 12 | 26 | 147 | 325 |
2 Nulle val weg. Elke syfer skuif twee plekke na regs.
3.
5 | 7 | 13 | 45 | 126 | 382 |
3 Nulle val weg. Elke syfer skuif drie plekke na regs.
2. 2.1 = (1 380 110) 6
= 138 6
= 23
2.2 = (32 840 10) 4
= 3 284 4
= 821
2.3 = (15 500 100) 5
= 155 5
= 31
2.4 = (312 300 100) 3
= 3 123
= 1 041
3. 3.1 = 105 3 7 3.2 = 216 4 6
= 35 7 = 54 6
= 5 = 9
3.3 = 432 8 3 3.4 = 126 2 7
= 54 3 = 63 7
= 18 = 9
5. 5.1 = (3 000 + 45 ) 15
= ( 3 000 15) + ( 45 15)
= 200 + 3
= 203
5.2 = (2 000 + 500 + 75 ) 25
= (2 000 25) + ( 500 25 ) + ( 75 25 )
= 80 + 20 + 3
= 103
AKTIWITEIT 8
1.
a) 2 | ||
b) 6 | ||
c) | 20 | |
d) | 175 | |
e) | 400 |
AKTIWITEIT 12
186 250
1.1 1.2
-25 -42
215 105
-200 -105
150 0
-150 -0
… .
1.3 63 1.4
197
-252
128
-126
2
63 res 2
2.1 341 res 5 2.2 1 166
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?