<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
GROEPWERK
LU 2.4 | ||||
WOORDEBOEKOPDRAG
1. Gebruik ‘n verklarende woordeboek en verduidelik/omskryf die volgende woorde:
1.1 sielkundige
1.2 psigoloog
1.3 smulpaap
1.4 lekkerbek
2. Wat noem jy ‘n persoon wat klas gee aan ‘n universiteit? (Nie ‘n “dosent” nie)
2.1 Manlike vorm
2.2 Vroulike vorm
3. Maak kort sinnetijies om die verskil tussen die volgende woordpare aan te dui.
3.1 reuk
ruik
3.2 lus
lis
3.3 dokter
doktor
4. Intensiewe vorm
4.1 klein
4.2 duur
4.3 snaaks
4.4 fyn
5. Meervoud
5.1 Ander woorde wat ook ‘n afkappingsteken kry, is woorde wat eindig op ‘n, i , o en u .
(weet jy wat hierdie woorde beteken?)
5.2 ‘n Laaste groep woorde wat ‘n afkappingsteken kry, is woorde wat op ‘n a, wat lank uitgespreek word, eindig. Let op “ma” en “ouma”. “ma” word lank uitgespreek, maar ouma nie. Ma = ma’s en ouma = oumas.
LU 6.1 |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 2 PRAAT |
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
2.2 idees, feite en menings oor uitdagende onderwerpe akkuraat en samehangend oordra deur ‘n verskeidenheid feitelike, mondelinge tekssoorte te gebruik; |
2.4 gevorderde interaksievaardighede toon deur aktief aan groepbesprekings, gesprekke, debatte en ondersoeke deel te neem. |
LU 3 LEES EN KYK |
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer |
Dit word bewys as die leerder: |
3.3 die doel, teikengroep en konteks van tekste kan bespreek en verduidelik; |
3.4 begrip van ‘n wye verskeidenheid informatiewe tekste toon: hoofgedagtes identifiseer en opsommings maak, idees evalueer, die geldigheid van argumente beoordeel, verskillende standpunte bespreek, en tussen menings en feite onderskei. |
LU 4 SKRYF |
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf |
Dit word bewys as die leerder: |
4.1 ‘n wye verskeidenheid verbeeldingstekste skryf om die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taal te verken deur die skryf van gedigte en briewe; |
4.2 ‘n verskeidenheid feitelike skriftelike en multimodale tekste vir verskeie doeleindes lewer deur waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in die volgende te gebruik: e-boodskappe, verslae oor aktuele sake, advertensies, plakkate, boek- en filmresensies, ooggetuieverslae, koerantberigte, cv’s, persbriewe, aansoekbriewe, dekbriewe, agenda en notule van vergaderings. |
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik |
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer |
Dit word bewys as die leerder: |
6.1 met woorde werk: |
|
6.2 met sinne werk: |
|
6.4 ontwikkel bewustheid van styl: |
|
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?