<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Aanleg/Vermoë
Wat is die dinge wat jy goed kan doen?
4 = Ek het ‘n baie sterk aanleg daarin
3 = Ek het ‘n redelike sterk aanleg daarin
2 = Ek het nie juis ‘n aanleg daarin nie
1 = Ek het geen aanleg daarin nie
Werk met Syfers | 4 | 3 | 2 | 1 |
Werk versigtig | ||||
Werk akkuraat | ||||
Dink logies | ||||
Sien maklik foute raak | ||||
Werk met ‘n goeie plan | ||||
Probleemoplossing | 4 | 3 | 2 | 1 |
Dink logies | ||||
Gebruik gesonde verstand om dinge te deurdink | ||||
Kan goed redeneer | ||||
Kan inligting goed gebruik | ||||
Gebruik beginsels en reëls om probleme op te los | ||||
Praktiese Vermoë | 4 | 3 | 2 | 1 |
Geniet om met hande te werk | ||||
Kan maklik ‘n plan maak om iets gedoen te kry | ||||
Kan masjiene, radio’s en ander items maklik herstel | ||||
Kan klere maak of ander naaldwerk doen en herstel | ||||
Hou van kook | ||||
Kuns | 4 | 3 | 2 | 1 |
Ontwerp items | ||||
Skep nuwe dinge en idees | ||||
Gebruik verbeelding | ||||
Sensitief | ||||
Intuïtief | ||||
Praat en Skryf | 4 | 3 | 2 | 1 |
Kan goed kommunikeer en redeneer | ||||
Tree met selfvertroue op | ||||
Kan ander mense beïnvloed | ||||
Kan kreatief skryf | ||||
Kan probleme tussen mense oplos | ||||
Met Mense Werk | 4 | 3 | 2 | 1 |
Behulpsaam | ||||
Verduidelik/wys andere graag hoe om iets te doen | ||||
Sal andere teregwys | ||||
Wys liefde aan mense rondom jou | ||||
Kan ander mense van opinie laat verander |
Akademiese Profiel
Om ons vermoë verder te help bepaal, gaan ons ‘n rekord hou van ons prestasies in ons verskillende vakke.
Informele kennis
[LU 5.2]
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 5 |
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 die voorsieners van fondse vir studie en beroepe navors; |
5.2 eie beroeps- en studiekeuses motiveer; |
5.3 krities reflekteer en verslag lewer oor geleenthede in die werkplek; |
5.4 regte en verantwoordelikhede in die werkplek bespreek; |
5.5 ‘n plan vir eie lewenslange leer saamstel. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?