<< Chapter < Page Chapter >> Page >
θ 0 30 60 90 120 150
tan θ
θ 180 210 240 270 300 330 360
tan θ

Kom ons kyk weer na ons waardes vir tan θ .

θ 0 30 45 60 90 180
tan θ 0 1 3 1 3 0

Nou dat ons die grafieke het vir sin θ en cos θ , is daar 'n maklike manier om die tan-grafiek te visualiseer. Kom ons kyk weer na ons definisies van sin θ en cos θ vir 'n reghoekige driehoek.

sin θ cos θ = teenoorstaande skuinssy aangrensend skuinssy = teenoorstaande aangrensend = tan θ

Dit is die eerste van 'n stel belangrike verbande wat ons trigonometriese identiteite noem. 'n Identiteit is waar vir enige waarde van die onbekende(s) wat daarin ingestel word. In hierdie geval het ons aangetoon dat

tan θ = sin θ cos θ

vir enige waarde van θ .

Dus weet ons dat vir die waardes van θ waarvoor sin θ = 0 , moet ook tan θ = 0 . Soortgelyk, as cos θ = 0 is die waarde van tan θ ongedefiniëerd omdat ons nie mag deel met 0 nie. Die grafiek word getoon in [link] . Die vertikale stippellyne is die waardes van θ waarvoor tan θ nie gedefiniëerd is nie.

Die grafiek van tan θ

Funksies van die vorm y = a tan ( x ) + q

Die figuur hieronder is 'n voorbeeld van 'n funksie van die vorm y = a tan ( x ) + q .

Die grafiek van 2 tan θ + 1

Funksies van die vorm y = a tan ( θ ) + q :

  1. Op dieselfde assestelsel, trek die volgende grafieke:
    1. a ( θ ) = tan θ - 2
    2. b ( θ ) = tan θ - 1
    3. c ( θ ) = tan θ
    4. d ( θ ) = tan θ + 1
    5. e ( θ ) = tan θ + 2
    Gebruik jou resultate om die invloed van q af te lei.
  2. Op dieselfde assestelsel, trek die volgende grafieke:
    1. f ( θ ) = - 2 · tan θ
    2. g ( θ ) = - 1 · tan θ
    3. h ( θ ) = 0 · tan θ
    4. j ( θ ) = 1 · tan θ
    5. k ( θ ) = 2 · tan θ
    Gebruik jou resultate om die invloed van a af te lei.

Ons vind dat die waarde van a die steilheid van die bene van die grafiek beinvloed. Hoe groter die absolute waarde van a , hoe vinniger nader die bene die waardes van hulle asimptote, die waardes waar hulle nie gedefinieërd is nie. Negatiwe a waardes keer die rigting waarin die bene van die grafiek loop, om. Ons vind verder dat die waarde van q beïnvloed die vertikale verskuiwing net soos by sin θ and cos θ . Hierdie verskillende eienskappe word opgesom in [link] .

Tabel van die algemene vorms en posisies van grafieke en funksies van die vorm y = a tan ( x ) + q
a > 0 a < 0
q > 0
q < 0

Domein en omvang

Die domein van f ( θ ) = a tan ( θ ) + q is al die waardes van θ sodat cos θ nie gelyk is aan 0 nie. Ons het reeds gesien dat as cos θ = 0 , tan θ = sin θ cos θ ongedefinieerd is, want ons het deling deur nul. Ons weet dat cos θ = 0 vir alle θ = 90 + 180 θ n , waar n 'n heelgetal is. Dus die gebied van f ( θ ) = a tan ( θ ) + q is alle waardes van θ , behalwe die waardes θ = 90 + 180 n .

Die omvang van f ( θ ) = a tan θ + q is { f ( θ ) : f ( θ ) θ ( - , ) } .

Snypunte

Die y -snypunt, y i n t , of f ( θ ) = a tan ( x ) + q is slegs die waarde van f ( θ ) by θ = 0 .

y i n t = f ( 0 ) = a tan ( 0 ) + q = a ( 0 ) + q = q

Asimptote

Soos θ geleidelik naderkom aan 90 , sal tan θ nader kom aan oneindig. Maar omdat θ ongedefinieërd is by 90 , kan θ slegs al nader kom aan 90 , maar nooit daarby uitkom nie. So, die tan θ grafiek kom nader en nader aan die lyn θ = 90 , sonder om dit ooit te ontmoet. Dus die lyn θ = 90 is 'n asimptoot van tan θ . tan θ het ook asimptote by θ = 90 + 180 n , waar n 'n heelgetal is.

Grafieke van trigonometriese funksies

  1. Deur you kennis van die invloed van a en q te gebruik, skets elk van die volgende grafieke, sonder om 'n tabel van waardes te gebruik, vir θ [ 0 ; 360 ]
    1. y = 2 sin θ
    2. y = - 4 cos θ
    3. y = - 2 cos θ + 1
    4. y = sin θ - 3
    5. y = tan θ - 2
    6. y = 2 cos θ - 1
  2. Gee die vergelykings van elk van die volgende grafieke:

Die volgende aanbieding som op wat jy tot dusver in die hoofstuk geleer het. Ignoreer die laaste skyfie.

Einde van hoofstuk oefeninge

  1. Bereken die onbekende lengtes
  2. In die driehoek P Q R , P R = 20 cm, Q R = 22 cm en P R ^ Q = 30 . Die loodregte lyn van P to Q R sny Q R by X . Bereken
    1. die lengte X R ,
    2. die lengte P X , en
    3. die hoek Q P ^ X
  3. 'n Leer van 15 m lank rus teen 'n muur, die basis van die leer is 5 m van die muur. Vind die hoek tussen die muur en die leer.
  4. 'n Leer van 25 m rus teen 'n muur, die leer maak 'n hoek 37 met die muur. Vind die afstand tussen die muur en die basis van die leer.
  5. In die volgende driehoek vind die hoek A B ^ C
  6. In die volgende driehoek vind die lengte van sy C D
  7. A ( 5 ; 0 ) and B ( 11 ; 4 ) . Vind die hoek tussen die lyn deur A en B en die x-as.
  8. C ( 0 ; - 13 ) and D ( - 12 ; 14 ) . Vind die hoek tussen die lyn deur C en D en die y-as.
  9. 'n 5 m Leer word geplaas 2 m van die muur. Wat is die hoek wat die leer met die muur maak?
  10. Gegewe die punte: E(5;0), F(6;2) and G(8;-2), vind 'n hoek F E ^ G .
  11. 'n Gelykbenige driehoek het sye 9 cm , 9 cm and 2 cm . Vind die grootste en kleinste hoeke van die driehoek.
  12. 'n Reghoekige driehoek het 'n skuissy 13 mm . Vind die lengte van die ander twee sye as een van die hoeke van die driehoek 50 is.
  13. Een van die hoeke van 'n ruit ( ruit - 'n Viersydige veelhoek, waarvan elkeen van die sye van gelyke lengte is) met 'n omtrek 20 cm is 30 .
    1. Vind die sye van die ruit.
    2. Vind die lengte van beide diagonale.
  14. Kaptein Hook seil na 'n lighuis met 'n hoogte van 10 m .
    1. As die bopunt van die lighuis 30 m weg is, wat is die hoogtehoek van die boot tot die naaste heelgetal?
    2. As die boot nog 7 m nader aan die lighuis beweeg, wat is die nuwe hoogtehoek van die boot tot die naaste heelgetal?
  15. (Kopkrapper) 'n Driehoek met hoeke 40 , 40 en 100 het 'n omtrek van 20 cm . Vind die lengte van elke sy van die driehoek.

Questions & Answers

what is defense mechanism
Chinaza Reply
what is defense mechanisms
Chinaza
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Tanya Reply
what does preconceived mean
sammie Reply
physiological Psychology
Nwosu Reply
How can I develope my cognitive domain
Amanyire Reply
why is communication effective
Dakolo Reply
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
Wekolamo Reply
please i need answer
Wekolamo
because it helps many people around the world to understand how to interact with other people and understand them well, for example at work (job).
Manix Reply
Agreed 👍 There are many parts of our brains and behaviors, we really need to get to know. Blessings for everyone and happy Sunday!
ARC
A child is a member of community not society elucidate ?
JESSY Reply
Isn't practices worldwide, be it psychology, be it science. isn't much just a false belief of control over something the mind cannot truly comprehend?
Simon Reply
compare and contrast skinner's perspective on personality development on freud
namakula Reply
Skinner skipped the whole unconscious phenomenon and rather emphasized on classical conditioning
war
explain how nature and nurture affect the development and later the productivity of an individual.
Amesalu Reply
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
Zyryn Reply
good👍
Jonathan
and having a good philosophy of the world is like a sandwich and a peanut butter 👍
Jonathan
generally amnesi how long yrs memory loss
Kelu Reply
interpersonal relationships
Abdulfatai Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask